Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Prys sluit in
- Tariewe wat vertoon word, is op 'n selfsorgbasis.
Huisreëls
Rook word slegs buite toegelaat.
Beperk geraas tot 'n minimum vanaf 23:00.
Parkeerplek is beskikbaar onder die dek. Let wel, ons oprit is steil.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Maksimum besetting: 2 volwassenes.
Verskaf die korrekte aantal insittendes wanneer u bespreek; enige veranderinge moet vooraf gekommunikeer word. Ekstra of ongemagtigde gaste kan addisionele kostes aangaan.
Matriek- of studentegroepe word nie toegelaat nie.
Slegs houtskool mag in die Weber-braai gebruik word.
Geen handdoeke word voorsien nie.
Buite-CCTV.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 3 dae voor die inkloktyd | 20%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 3 dae voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
52 Wassenaar Street, Hartenbos, Mossel Bay, 6520, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 2 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang