2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- 2 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - 52 Wassenaar Street, Hartenbos, Mossel Bay, 6520, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Hartenbos Woonstel bied selfsorgverblyf met 'n privaat ingang, ongeveer 600 meter van Hartenbos-strand af. Die ateljee is geskik vir twee volwassenes.
Die oopplan-ateljee is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en 'n rusbank. Die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak. Die kombuisie is toegerus met 'n tweeplaat-gasstoof, yskas-vrieskas, ketel en mikrogolfoond. Die sitkamer het 'n slim-TV met Showmax en gratis WiFi.
Gaste het toegang tot 'n privaat ingeslote dek met buitesitplek en 'n Weber-houtskoolbraai. Parkeerplek is beskikbaar onder die dek vir klein en medium voertuie, met parkeerplek van die straat af vir groter voertuie. Die gemeenskaplike areas buite word deur CCTV gemonitor. Geen bykomende gaste of kinders word toegelaat nie, en handdoeke word nie voorsien nie. Die gasheer behou die reg voor om 'n verblyf te beëindig vir nie-nakoming van huisreëls of ontwrigtende, onveilige of onwettige gedrag.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Laetisha Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 3 maande
Ligging
- 52 Wassenaar Street, Hartenbos, Mossel Bay, 6520, Wes-Kaap
- Gaste dink Hartenbos Apartment het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
52 Wassenaar Street, Hartenbos, Mossel Bay, 6520, Wes-Kaap
Sien kaart- 2 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang