5 gaste
2 slaapkamers
4 beds
1 badkamer
- 5 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - 144 Piet Retief Crescent, Sandbaai, Hermanus, 7200, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Stukkie Van Der Merwe is 'n volledig toegeruste selfsorgkothuis in die lieflike Sandbaai in Hermanus. Dié kothuis is stapafstand van die pragtige Sandbaai-kuspaadjie en die strand.
Dit is pragtig gemeubileer en het slaapplek vir tot 4 gaste. Dit beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n kombuis, sitarea en eetarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is 'n driekwartbed in die leefarea. Die badkamer het 'n stort-oor-bad.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg. Die eetkamer het 'n eetkamertafel en stoele met sitplek vir 4. Die gerieflike sitkamer het 'n platskerm-TV met volledige DStv. Gratis WiFi-toegang is beskikbaar.
Die kothuis het privaat braaigeriewe buite en 'n Jacuzzi. Veilige parkeerplek is beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Odette Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 44
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 144 Piet Retief Crescent, Sandbaai, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Gaste dink Stukkie Van Der Merwe Vakansie Kothuis het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
144 Piet Retief Crescent, Sandbaai, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
Sien kaart- 5 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang