LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Stukkie Van Der Merwe Vakansie Kothuis | LekkeSlaap
+11

Stukkie Van Der Merwe Vakansie Kothuis

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 18 resensies vir Stukkie Van Der Merwe Vakansie Kothuis
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5
Noleen M - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Noleen M

The perfect place for a sibling catch-up.

Awesome self-catering accommodation and great location. Nice and private.

Magda V - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stukkie private rustigheid.

Die kothuis was ten volle toegerus met alle benodigdhede. Matrasse nog baie goed en lekker geslaap. Was ook lekker warm komberse beskikbaar vir die koue. Heerlike private buitebraai-area. Die grootste bonus was om volle DStv te hê vir oues van dae wat nie so laat buite om vuur kan kuier nie. Alhoewel dit nie op die strand is nie, is dit steeds naby genoeg. As gevolg van kothuis wat agter hoofhuis met pypsteelerf verbind is, kon die motors nie in oprit inpas en moes buite die ingang staan maar dit was heel veilig en geen kommer gewek. Kan definitief aanbeveel. Dankie ook vir aangename gasvryheid.

Valerie J - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Valerie J

Heerlike cosy plekkie, baie netjies en gerieflik.

Ons het heerlik gekuier dankie. Ons vier susters en ons 97 jarige ma het dit vreeslik geniet. Aangesien my ma in 'n rystoel is en ook die weer het ons die paar dae binnenshuis spandeer, maar dit het geensins afbreek gemaak dat ons die opvang met mekaar en lekker kuier absoluut geniet het nie. Baie vriendelike ontvangs gehad en lekker gechat met die eienares.

Natalie A - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Natalie A
Gesin met tieners

Baie gerieflik gebly. Alles was skoon en netjies

Ons het 4 nagte gebly. Die huisie was skoon en netjies. Die enigste geringe slegte kommentaar wat ek sal gee is dat die buite-area effens afsteek teen die mooi/netjies binne-area. Handoekrelings in die badkamer kort en vadoekrelings in die kombuis kort.

Jacquelene S - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacquelene S
Saam met vriende

Odette was wonderlik! Sal beslis Stukkie van der Merwe aanbeveel.

Plekkie is netjies en modern. Baie privaat.

Jody H - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jody H
Saam met vriende

Rustige kuier in oulike huisie.

Was met ope arms verwelkom. Baie oulike huis, genoeg spasie, 'n lekker braai-area. Weg van eienaar af, dis 'n groot bonus. Kon musiek speel en op ons gemak wees. Air-con, volle DStv en WiFi beskikbaar, absolute goeie kuier. Beslis die moeite werd.

Hennie B - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hennie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangename verblyf in rustige omgewing.

Odette is 'n uiters hartlike en hulpvaardige gasvrou. Die kothuis is baie volledig toegerus en bied goeie waarde vir geld. Ek kan dit met vrymoedigheid aanbeveel en sal self weer teruggaan na Stukkie van der Merwe kothuis. Dit "tick all the boxes".

Quentin D - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Quentin D
Besigheidsreis

Absoluut die geld werd.

Baie goed toegerus en lekker rustig. Braai geriewe is uitstekend. Alles netjies en baie gerieflik.

Willem P - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Willem P
Saam met vriende

Niet heel mooie plek, achter een huis.

Best goede plaats om te verblijven en niet duur. Alleen om te slapen prima. Tussen de huizen en achter het hoofdhuis dus geen mooi uitzicht ofzo.

Leon V - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon V
Gesin met klein kinders

Baie mooi plekkie vir kort- en langtermyn.

Baie mooi plekkie waar ons kon rus na 'n lang pad op ons toer.

Sarajo G - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarajo G
Saam met vriende

Wonderlik.

Eienaar was verskriklik behulpsaam en tegemoetkomend. Diens was puik.

Marilize P - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marilize P
Gesin met tieners

Spacious, private accommodation.

Pleasantly spacious, private, very neat and tidy in a calm and safe environment.

Esme K - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esme K

Baie goed toegerus en gerieflik.

Eienaar is baie behulpsaam en vriendelik. Ons het lekker gebly.

Mariki V - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariki V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Smaakvol en gerieflik.

Dit is 'n oulike plekkie met mooi binneversiering en goed toegerus. Gerieflik geleë in 'n stil buurt. Die kothuis is lekker privaat.

Verton B - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Verton B
Gesin met klein kinders

Asemrowend.

Dis 'n plek waar jy kan relax.

Martin B - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Martin B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die Stukkie is voorwaar 'n plekkie in die son.

Ons het laat die aand gearriveer agv ons vlug in Kaapstad en Odette het ons baie gasvry ontvang. Die akkommodasie is netjies en skoon en was baie beïndruk met al die fasiliteite in die kothuis. Jy bly op jou eie en is totaal privaat en kom en gaan so jy wil. Ons sal enige tyd weer daar bly.

Christa K - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Christa K
Saam met vriende

Baie goed toegerus en netjies.

'n Baie netjiese klein kothuis met alles wat 'n mens benodig. Slegs twee punte: die tweede slaapkamer (met 2 enkelbeddens) se matrassies was gehawend en baie dun. Ons het die tweede nag kussings onder die matrasse geplaas sodat 'n mens nie deurlê op die planke nie. Ons vriende wat daar geslaap het, het regtig 'n slegte ervaring gehad. Dit sal ook goed wees om 'n glyvaste matjie in die bad te kon hê aangesien die stort oor die bad is en die bad baie glad is. Die waarskuwing op die badkamermuur laat 'n mens dink dat daar al vorige behoefte hieraan was. Twee maklik oplosbare probleempies wat groot verskille kan maak.

Stukkie Van Der Merwe Vakansie Kothuis's terugvoer

Beste Christa,

Baie dankie vir die resensie. Die matrasse is intussen vervang. Die waarskuwing in die badkamer is op as voorkomende maatreël, daar was geen vorige voorvalle wat dit nodig gemaak het om die waarskuwing aan te bring nie.

Stukkie Van Der Merwe Vakansie Kothuis
Werner L - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende waarde vir geld!

Baie netjies en uiters goed toegerus.

Stukkie Van Der Merwe Vakansie Kothuis's terugvoer

N plesier om julle te kon ontvang! Hoop om julle gou weer te sien

Stukkie Van Der Merwe Vakansie Kothuis
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 5)
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 5)
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Piet Retief-singel 144, Sandbaai, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDhhZDMwZjVkLWY3N2EtNDBjZC1hOTQ5LWY0NDQxZDU1OWM4Yg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 200  per nag (plek vir 5) 18 5 1 5 144 Piet Retief Crescent Sandbaai 7200 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -34.425509377474 19.202698215938
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!