+92
Wildsplaas in Leeuwkloof Valley

Stumble Inn Game Lodge

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 69 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.4
Veiligheid
4.6
Loudine R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Oulike rustige plek. Dis 'n pragtige plek, en lekker rustig. Die enigste ding wat ons gepla het, was die feit dat al die gordyne deurskyn. Dit was veral ongemaklik in die aand, as jy weet mense kan insien aangesien die bad langs die bed is. Verder het ons lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sally
Stumble Inn Game Lodge
Thank you for staying with us. Pleased that you enjoyed your stay. The curtains are lightweight, but not really see-through. They are lined so people cannot see in.

Dries V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Peaceful and quiet. Lovely place to stay. Peaceful. Had a lovely rest. Will visit again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gregory N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Very good and communication was perfect. The place was well prepared, clean and spacious for me and my partner in a nice cool place. Only we enjoyed our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sally
Stumble Inn Game Lodge
Thank you, Gregory. We enjoyed having you stay at Stumble Inn.

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Mrt 2026

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Adrienne B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Relaxing and comfortable. We had a lovely time. It was great to be with family and catch up. The hosts were friendly and accommodating. The facilities met the needs of our group.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter B
Kort verblyf
5.0
Des 2025

Rustig en stil omgewing. Ons verblyf was aangenaam. Die omgewing is baie mooi. Die chalet het die nodige toerusting gehad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Talné H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2025

Quiet and peaceful. It was the perfect quick getaway, not too far from home. It was quiet and peaceful and perfect for relaxing and recharging.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sally
Stumble Inn Game Lodge
Thank you, Taine. I am really glad you and your family enjoyed your stay. Hope we can see you again.

Annemie D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2025

Uitstekende diens. Gawe gasvrou. Pragtige natuurskoon. Gemaklike verblyf! Pragtige natuurskoon. Vriendelike gasvrou wat ons laat inklok en uitklok tyd geakkommodeer het. Ons was 'n groot groep en hulle het moeite gedoen om aan ons almal se akkommodasie behoeftes te voldoen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sally
Stumble Inn Game Lodge
Thank you for staying with us. We really enjoyed having you. So nice to see your children enjoying the pool. Hope you can stay with us again when you are next in this area.

Helé H
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2025

Waarde vir geld. Dit was voorwaar heerlik gewees om daar te bly. Die diens was ongelooflik goed en was verskriklik vriendelik. Die huisie Wild Pear was bo verwagting en lyk mooier as wat die foto's wys. Alles was superskoon en netjies. Wens so ons kon langer bly. Sal vir seker weer daar gaan bly. Die natuur is net so pragtig en ons het verskeie wild gesien, tot 'n ou springhaas. Was werklik 'n heerlike wegbreek naweek. Dankie vir jou vriendelikheid en gasvryheid. Ek sal julle vir enige iemand aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sally
Stumble Inn Game Lodge
Thank you for the wonderful review. We are really pleased you enjoyed your weekend at Wild Pear, which is a beautiful chalet. Hope to see you and your family again soon. Sally

Maureen F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Heerlik. Ons het heerlik gebly, dit is ongelooflik stil en rustig. Die chalet is lekker toegerus, alhoewel die kombuis kan doen met 'n paar goedjies, maar dit was nie 'n probleem nie. Baie skoon. Die kaggel is 'n wenner.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sally
Stumble Inn Game Lodge
Thank you for the good review and the feedback. We value feedback from guests so we can try to improve facilities. Would love to have you to stay again.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Sally Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 69

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf R1 000
25 % AF
R 1 000 R 750
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 000
25 % AF
R 1 000 R 750
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R1 000
25 % AF
R 1 000 R 750
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Stumble Inn Game Lodge, Cullinan, 1000, Gauteng

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 18 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA20c4d145220aa73c9e3d8a46a70ec55f705811ed8b99476b294343c96c24f06dbcc25aee702b91382e8d7489c2c79d2585ac?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 000 nouVanaf R750 per nag (plek vir 2) 69 5 1 5 Stumble Inn Game Lodge Cullinan 1000 Gauteng 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.521631974421 28.507155937831

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang