Sugar Hotel and Spa

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 35 resensies

Baie goed

Netheid
4.6
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.1
Veiligheid
4.6
Cathy C
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Aug 2025

Ek sal weer daar tuisgaan. Dis gerieflik geleë. Personeel was professioneel en hulpvaardig. Parkering effens min.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jancke A
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Spasieus en fancy, tot heated towel rails. Ons het baie lekker gebly. Die kamer was groot en die bed was regtig gemaklik. Daar was 'n fancy koffiemasjien ook wat lekker koffie gemaak het. Dit is baie naby aan die waterfront, dus 'n baie goeie opsie indien jy daar rond wil beweeg. Alles wat ons nodig gehad het vir ons kort tydjie daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marvin B
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mei 2025

Very nice and will come back. Lekker plek. Baie mooi lokasie and good value.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andrew G
1 nag
5.0
Jan 2025

Would highly recommend the Sugar Hotel and Spa. Although only 1 night, it was really a lovely stay. The staff were very welcoming and friendly, and the rooms were spacious and comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cora M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2025

Kan dit aanbeveel. Ons het heerlik gebly, baie sentraal naby V&A en ander restaurante. Ontbyt was ingesluit en heerlik. Kamer gerieflik met 'n splash pool.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Colene A
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Apr 2025

Baie lekker gebly. Het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Anneke S
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Sep 2025

Lekke. Baie mooi plek, alhoewel die kamer baie klein was. Die ontvangspersoneel was baie vriendelik. Daar was 'n koffie masjien, maar geen koffie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Geo V
1 nag Saam met lewensmaat
3.6
Sep 2025

Clean, but needs maintenance. Staff are friendly enough, but not overly helpful. Accommodation was fine, the room was clean but it needs some maintenance. A lot of things are old; in the bathroom, the silicone is peeling, and there are signs of mould. The bed lamp shade is broken and needs replacement. The furniture also shows signs of wear, and the patio door was very difficult to open. The breakfast was really nice, but again the table and chairs are old and need replacement. It is obvious that the place has not had any maintenance done for a long time.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Martie C
1 nag Saam met lewensmaat
3.4
Mrt 2025

So-so verblyf. Ligging was goed. Netheid kan verbeter! WiFi het aanmekaar gebuffer totdat ons ontvangs kon kry om die router te herbegin. Kombuis/buite area word laat middag gesluit en geen drankies of bestellings kan geplaas word nie! Slegs plek vir 4 voertuie, en ons is vroeg opgeklop om ons voertuig te skuif omdat een van die ander voertuie wou ry.

Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Janine V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Veilig en lekker geslaap. Voertuig was baie veilig. Baie vriendelike personeel en kamer was baie skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Oncemore
Sugar Hotel and Spa
Thank you for your review, we really appreciate it.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Oncemore Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 35

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 2 370
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 370
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 2 370
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 1, Corner of Main and Boundry Road, Green Point, Cape Town, 50267, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA579d33fbe08f04203f272f3a0dad1b41103b02b2969261077329f0a68f0c560519feba678bf8a0a22201d8a8c57addfb62ce?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 370 per nag (plek vir 2) 35 5 1 5 1, Corner of Main and Boundry Road Green Point 50267 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 11:00 -33.91135205971 18.415296077728

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang