LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Sugar Hotel and Spa | LekkeSlaap
+54

Sugar Hotel and Spa

  • Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Hoek van Hoof- en Boundry-weg, Groenpunt, Kaapstad, 50267, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 700 per nag(plek vir 2)

Beskrywing

Sugar Hotel and Spa bied B&B-verblyf in Groenpunt, Kaapstad. Die hotel is ideaal naby talle sake- en ontspaningsgeriewe

Dié hotel bied 8 kamers wat uniek versier is. Die kamers het elkeen 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens, asook 'n en suite-badkamer. Ander geriewe in die kamer sluit lugversorging, gratis WiFi, 'n iPod-koppelstasie, LCD-TV, kluis, komplimentêre kamerjasse en pantoffels, asook tee- en koffiemaakgeriewe in.

Ontbyt word in die restaurant en kroeg op die perseel bedien. Die hotel het ook 'n gesondheidsentrum met massering, gesigsbehandeling, asook hand- en voetversorging. Veilige privaat parkeerplek is beskikbaar.

Sugar Hotel and Spa is slegs 2 km vanaf die V&A Waterfront, Kaapstad-stadion, restaurante, kroeë en ander geriewe in die middestad.

Kenmerke

Veilige Parkering

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Spa-behandelinge
  • Portier
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels
  • Zoeloe
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 12 resensies vir Sugar Hotel and Spa
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Hoek van Hoof- en Boundry-weg, Groenpunt, Kaapstad, 50267, Wes-Kaap
  • Gaste dink Sugar Hotel and Spa het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Hoek van Hoof- en Boundry-weg, Groenpunt, Kaapstad, 50267, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAikt7zfG7opSZ97vYdoIGDQsZ3qo1pNwezQ6rqEeP4VM39VdbuR?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700  per nag(plek vir 2) 12 5 1 5 1, Corner of Main and Boundry Road Green Point 50267 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-23:00 11:00 -33.91135205971 18.415296077728
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!