10 gaste
5 slaapkamers
6 beds
4 badkamers
- 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Soos Gesien op Facebook
- 37 Joubert Road, Green Point, Cape Town, 8051, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Sun & Sea Downtown Mediterranean Villa in a Downtown Mediterranean Villa is 'n selfsorg-villa in Groenpunt aan die voorheuwels van Seinheuwel op die Atlantiese kus. Die villa is naby verskeie winkles, kroeë en restaurante in Groenpunt, en net 'n klein entjie se ry van Tafelberg, die V&A Waterfront, Seepunt Promenade, verskeie strande, Langstraat en die pragtige Groenpuntpark af. Die villa het 'n uitsig oor die see en Robbeneiland in die verte.
Dié verblyf het slaapplek vir 10 gaste en beskik oor 4 slaapkamers met en suite-badkamers. Die eerste en tweede slaapkamer het elkeen 'n koninggrootte-bed. Die eerste slaapkamer het 'n lieflike balkonnetjie met 'n uitstekende uitsig oor die see. Die tweede slaapkamer het sy eie klein tuin. Daar is nog 'n tuin met 'n lekker sitarea en 'n KolKol-houtvuurwarmbad. Die derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Dié slaapkamers het elk 'n en suite-badkamer met 'n stort. Net een van die badkamers het 'n bad. Die vyfde slaapkamer is 'n klein en basiese slaapkamer in die hoofslaapkamer en dit het stapelbeddens.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n ontbyttoonbank met stoeltjies toegerus. Die villa het sitplek binne en buite, en 'n lieflike lapa-kuierarea met 'n ingeboude braai. Die villa het 2 veilige, aangewese parkeerplekke.
Gaste kan gedurende sekere tye van die jaar gebruik maak van die swembad op die eienaars se perseel langsaan. Daar is 'n trap wat na die swembad lei.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Gagan Geverifieer
Eiendomme 5
Resensies 17
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 37 Joubert Road, Green Point, Cape Town, 8051, Wes-Kaap
- Gaste dink Sun & Sea Downtown Mediterranean Villa het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
37 Joubert Road, Green Point, Cape Town, 8051, Wes-Kaap
Sien kaart- 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Soos Gesien op Facebook
-
Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang