Groenpunt Akkommodasie by Sun & Sea Downtown Mediterranean Villa | LekkeSlaap
+43

Sun & Sea Downtown Mediterranean Villa

Selfsorg
  • Vanaf R2 999 per nag (plek vir 14)
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Joubertstraat 37, Groenpunt, Kaapstad, 8051, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Sun & Sea Downtown Mediterranean Villa is 'n selfsorg-villa in Groenpunt aan die voorheuwels van Seinheuwel in die middel van die Atlantiese Kusgebied. Die villa is naby verskeie winkles, kroeë en restaurante in Groenpunt, en net 'n klein entjie se ry van Tafelberg, die V&A Waterfront, Seepunt Promenade, verskeie strande, Langstraat en die pragtige Groenpunt Park af. Die villa het 'n uitsig oor die see en Robbeneiland in die verte.

Sun & Sea Downtown Mediterranean Villa het slaapplek vir 14 gaste en beskik oor 5 slaapkamers met en suite-badkamers. Die eerste en tweede slaapkamer het elkeen 'n koninggrootte-bed. Die eerste slaapkamer het 'n lieflike balkonnetjie met 'n uitstekende uitsig oor die see. Die derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Dié slaapkamers het elk 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die vyfde slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n bad.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n ontbyttoonbank met stoeltjies toegerus. Daar is 'n leefarea of 'n speelkamer met slaapplek vir nog 4 gaste op matrasse. Die villa het sitplek binne en buite, en 'n lieflike lapa-kuierarea met 'n ingeboude braai. Die villa het 'n veilige motorhuis vir mediumgrootte-sedanvoertuie.

Gaste kan gedurende sekere tye van die jaar gebruik maak van die swembad op die eienaars se perseel langsaan. Daar is 'n trap wat na die swembad lei.

Slaapplek

’n Bespreking by Sun & Sea Downtown Mediterranean Villa sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Ekstra enkelmatras
Slaapkamer 6
Plek vir 4 persone
4 xEkstra enkelmatras

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Joubertstraat 37, Groenpunt, Kaapstad, 8051, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 999
per nag (plek vir 14)
Vanaf R2 999
per nag (plek vir 14)
Vanaf R2 999
per nag (plek vir 14)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Joubertstraat 37, Groenpunt, Kaapstad, 8051, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAiJb4ixd4wNuup5BvhwozX0LtBsCnefBKT0m31ytTL6uCqMUXYm?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 999  per nag (plek vir 14) 37 Joubert Road Green Point 8051 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-00:00 10:00 -33.911050859614 18.40463679266
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za