+77
Selfsorg in Garsfontein

Sunbird Garden Cottage

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 300 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Charmaine J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Pragtig skoon, gerieflik en uiters goed geleë! 'n Ware huis vanaf huis! Ons gasvrou was baie baie verstaanend teenoor ons heeltydse verandering in inklok tye! Dit was super gaaf van haar, aangesien ons na ons dogter toe was wat in PTA Oos Hospitaal opgeneem was! Die gerief van self inkom by die hek met 'n sekuriteitskode het dit net so veel makliker gemaak! Ons het 2 kamers gehad, Kamer No9 en Kamer No2. Ek en my man het in Kamer No9 tuis gegaan en my seun en sy verloofde in Kamer No2! Albei kamers was pragtig skoon, gerieflik en uiters ideaal! Ons sal beslis weer van dié akkommodasie gebruik maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amelia J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Pragtige plek. Baie netjies. Gerieflik. Het weereens lekker gebly. Pragtig. Baie netjies. Baie gerieflik. Het soos die vorige keer baie lekker gebly. Sal hulle enigiets aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Spykstra K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Perfekte oornag plekkie. Sunbird was vir ons perfek geleë naby Sunbet Arena. Baie gerieflike, veilige oornag plekkie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Natasha L
1 nag Saam met vriende
5.0
Nov 2025

Great location! Ons het baie lekker gebly, die plekkie is super naby Menlyn. Die eenheid is baie netjies en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thea V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Fantasties. Ek het baie lekker gebly. Dit is naby aan die hospitaal.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

William S
1 nag
5.0
Nov 2025

Uitstekend. Puik plek, sal nerens anders in Pretoria oorslaap nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Meagan T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Relaxing. Beautiful. Stres-vry. Ongelooflik lekker gebly. Dit het gevoel of ons die besige stad ontsnap en net lekker kon rus. 10/10.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Benhardt S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Baie lekker & vriendelik. Baie lekker en vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deidre D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Net perfek. In elke opsig. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deon C
1 nag Gesin met tieners
5.0
Okt 2025

Sal definitief weer gebruik vir volgende konsert by Sunbet Arena! Skoon en netjies met alles wat 'n mens nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Werner Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 300

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense
Bespreek

370 Albert Adamson Street, Garsfontein, 0082, Gauteng

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 24 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAKrzvSqhQZUoTMOPUaUBo69F2ZSqPJko7k7x44c4AzFoEz5MuS2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 300 5 1 5 370 Albert Adamson Street Garsfontein 0082 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.786877151107 28.293560479832

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang