LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+115
Selfsorg in Garsfontein

Sunbird Garden Cottage   Prime picks icon.

Prime picks icon.

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 347 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Jonathan S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2026

Baie nice. Baie nice, sal weet daar oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Joubert M
1 nag
5.0
Aug 2026

Heerlike cottage. Mooi cottage, elegante plek, was beindruk die beddens het tot warm komberse gehad. Die gasheer se kommunikasie is perfek, maklik in en uit gecheck. Sal vir seker weer daar bespreek in die toekoms.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ilana D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Aug 2026

Beste waarde vir geld. Baie mooi en groot netjiese plek. Skoon en warm. Ideaal geleë en goeie kommunikasie en toegang. Beste waar ek nog geboek het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carien K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2026

Gerieflike gesinsverblyf. Baie skoon en netjies, was perfek vir ons gesinnetjie van 4. Ligging is sentraal en eenheid het alles wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rose And Mike V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2026

Great stay. It's very convenient, pleasant and comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ld V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2026

Netjies. Baie netjies, groot, naby ligging en alles het gewerk.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mabel K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2026

Baie lekker. Veilig, gemaklik, skoon en mooi tuintjie. Lekker ferm bed, groot wasbak, groot stort.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jana G
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2026

Netjies en gerieflik. Ons het baie lekker gebly, was gerieflik en baie netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerhardus Stephanus H
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2026

Dit was 'n lieflike plek, het alles gehad wat ons nodig gehad het, het heerlik gebly. Dit was 'n lieflike plek, het alles gehad wat ons nodig gehad het, het heerlik gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Helga J
Kort verblyf
5.0
Jul 2026

Netjies, veilig, heerlik toegerus. Sentraal geleë maar baie stil. Heerlik. Vir 'n week gebly. Tweede keer by Sunbird.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Werner Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 347

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Bespreek

370 Albert Adamson Street, Garsfontein, 0082, Gauteng

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 34 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAKrzvSqhQZUoTMOPUaUBo69F2ZSqPJko7k7x44c4AzFoEz5MuS2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 347 5 1 5 370 Albert Adamson Street Garsfontein 0082 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.786877151107 28.293560479832

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang