+115
Selfsorg in Garsfontein

Sunbird Garden Cottage

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 34 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 370 Albert Adamson Street, Garsfontein, 0082, Gauteng Sien kaart

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.

Beskrywing

Sunbird Garden Cottage is in die rustige voorstad Garsfontein in Pretoria. Die eenhede gebruik sonkrag en word daarom nie deur beurtkrag beïnvloed nie.

Die eenhede bied en suite-verblyf wat ideaal is vir 1 of 2 gaste, sakereisigers en toeriste. Ander geriewe sluit volledige DStv, WiFi en veilige onderdakparkeerplek in.

'n Skoonmaakdiens is by die tariewe vir weeksdae ingesluit, maar is nie gedurende naweke beskikbaar nie.

Die eenhede is ongeveer 400 m van die Faerie Glen-hospitaal en in die omgewing van die nuwe Menlyn Main- en Sun Arena, winkelsentrums, gholfbane, die Faerie Glen-natuurreservaat en slegs 40 minute se ry vanaf die OR Tambo Internasionale Lughawe. Die eenhede het ook maklike toegang tot die N1.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 328 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Leandre B
Saam met vriende
5.0
Waarde vir geld. Goeie waarde vir geld, ons sien julle gou weer.
Jul 2026
Rache F
Saam met lewensmaat
5.0
Sal aanbeveel indien jy in Pretoria moet oorslaap. Baie netjies, modern. Baie mooi, netjies en modern. Het baie lekker gebly. Goed toegerus en eienaar...
Sien meer
Jul 2026
Marine P
Gesin met klein kinders
5.0
Dit was skoon, netjies en gerieflik, veilig en voldoende. Baie dankie. Ons het net oorgebly vir 1 nag. Dit was skoon, netjies en gerieflik. Rustige at...
Sien meer
Jul 2026
Elsabe V
5.0
Pragtig, ruim, skoon, netjies en ideaal vir al jou behoeftes. Vir seker 'n aanbeveel bestemming wat al mens se standaard basiese verwagtinge en behoef...
Sien meer
Jun 2026
Gerhard V
Gesin met tieners
5.0
Oornag na volgende bestemming. Ons het oorgebly vir besigheid en oppad na ons volgende bestemming in KZN. Heerlik geslaap en 'n baie lekker stort.
Jun 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Werner Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 328

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 370 Albert Adamson Street, Garsfontein, 0082, Gauteng
  • Gaste dink Sunbird Garden Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Bespreek

370 Albert Adamson Street, Garsfontein, 0082, Gauteng

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 34 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAKrzvSqhQZUoTMOPUaUBo69F2ZSqPJko7k7x44c4AzFoEz5MuS2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 328 5 1 5 370 Albert Adamson Street Garsfontein 0082 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.786877151107 28.293560479832
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang