+18
Selfsorg in Witsand

Suzys Accommodation

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 182 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Marlise B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Heerlik. Heerlik! Alles was puik en gasvrou vreeslik vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gert M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Lekker gerus. Ons het lekker gekuier. Mooi omgewing en aangename gasheer. Naby kuier plekke.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jean L
1 nag Saam met vriende
5.0
Jan 2026

Uitstekende oornag geleentheid. Kan met niks fout vind nie, sal gemaklik weer daar gaan kuier - net langer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gene K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Wonderlike see vakansie. Gasvrou en gasheer was baie vriendelik en behulpsaam met alles. Wonderlike plekkie naby (200 m) aan die strand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
3.6
Jan 2026

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Sherlee B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Fantastic! It was one of the best weekends ever and the hostess was super friendly but not intrusive. Loved every minute and will definitely recommend and go back again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lynn D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Perfect, fitted all our needs. We had a lovely stay. Fantastic hosts. Perfect enclosed garden area for our little dog. Close to the beach. Will definitely visit again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Doné T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Netjies, privaat en gerieflik naby die see en restaurant. Wat 'n lekker plek om af te skakel by. Rustig, naby die see en die getypoel en vriendelike, behulpsame gashere. Het ons baie welkom laat voel en was vinnig daar toe ons 'n probleem met die TV se ontvangs gehad het. Ons het by Tobie's Nest gebly en dit was heerlik beskut en privaat met al die nodige in die woonstel om gerieflik te kon bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ivan S
1 nag
5.0
Nov 2025

Awesome. Baie netjies en rustig. Eienaar was baie vriendelik. Baie lekker! Sal beslis weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Freda M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Lekker ontspannende naweek gehad. Baie lekker gesels ook met die eienaar. Was baie lieflik al het die weer nie saam gespeel. Hul gasvryheid en behulpsaamheid verander sommer alles. Netjiese plekkie goed toegerus. Ons het die rustigheid van die omgewing baie geniet. Sal beslis weer bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Stephanie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 182

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense
Bespreek

10 Protea Street, Witsand, Heidelberg, 6666, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 5 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQ2NTAzYWI1LTcwY2ItNGZkMy1hYTBiLTA2ZWI0Y2M4M2QyNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 182 5 1 5 10 Protea Street Witsand 6666 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.394852668379 20.856428146362
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang