LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Suzys Accommodation | LekkeSlaap
+18

Suzys Accommodation

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 78 resensies vir Suzys Accommodation
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Neels M - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neels M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik gekuier op Witsand by Johan en Stephanie wat ons weereens soos eregaste laat voel het met hul hartlikheid en gasvryheid. Baie dankie.

Woonstel is sentraal geleë, skoon en uitstekend toegerus en in 'n veilige omgewing. Tydens ons kuier was daar kragonderbrekings en beurtkrag en Stephanie het regtig moeite gedoen om dit vir ons aangenaam te maak deur ons te voorsien van splinternuwe gasstofie en batteryligte. Vir beter kan ons nie vra nie.

Dawie E - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawie E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike kuier by lieflike gasvrye mense.

Gesellige wooneenheid met alles wat mens nodig het.

Cliff S - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Cliff S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very enjoyable.

We were warmly welcomed by Stephanie & Johannes. The accommodation was clean and very well equipped. When load shedding was announced, Stephanie came and made sure we knew and told us if we needed any gas equipment we must just ask her as those items were stored for safety reasons. Very enjoyable and pleasant stay. Will be back in the future.

Jacky V - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacky V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige kuier in 'n lekker plek.

Skoon en netjiese plekkie met alles wat jy nodig het en die braaiplek is toe so my hondekinders was veilig. Vriendelike gasheer en gasvrou. Sal weer teruggaan.

Theresa V - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theresa V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie ontspannend. Naby aan als.

Voorstel: groter asblik, gasstoof en -oond vir loadshedding, ander matras op dubbelbed. Baie ongemaklik. Verder wonderlik.

Etienne S - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Etienne S
Gesin met klein kinders

Vriendelike ontvangs. Netjies, skoon en goed toegerus.

Stephanie en Johan is baie vriendelik en aangenaam. Die twee wooneenhede het alles wat jy nodig het. Goed geleë en stapafstand na die see. Naby genoeg om ook die geluid van die see te hoor terwyl jy ontspan. Sal graag weer daar wil kuier.

Christelene B - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christelene B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasies!

Goeie rus vir jou siel, sal enige tyd weer gaan en vir 'n couple aanbeveel.

Raymond K - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Raymond K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful place.

Beautiful place and our hostess is very friendly. She even explained where we can go and what sites to see.

Neels M - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neels M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik gekuier by baie gasvrye Johan en Stephanie. Woonstel is netjies, prakties en alles is is daar.

Ons kan Suzys Accomodation beslis aanbeveel. Veilige en rustige omgewing.

Pieter S - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Eenheid netjies met alles wat benodig word. Stephanie baie gasvry, en het ons die tydjie baie geniet. Eenheid baie privaat. Omgewing baie rustig en nie ver van strand nie.e

Verblyf in rustige omgewing. Die vakansie gevoel kan hier ervaar word.

Dina Johanna Christina L - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dina Johanna Christina L
Saam met vriende

Ongelooflik lekker

Baie netjies. Baie gebruikers vriendelik. Baie volledig vir "self catering"

Hilda B - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Hilda B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon en netjies.

Heerlik gebly. Gasvrou baie vriendelik en hulpvaardig. Eie braaiplek. Sal beslis weer daar bly.

Abey G - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Abey G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties

Baie vriendelike diens. Kommunikasie is uitstekend. Die atmosfeer is rustig en veilige omgewing. Baie dankie. Tobie's Nest

Magriet I - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magriet I
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en gerieflik. Alles wat jy nodig het en baie sentraal.

Suzi's is baie sentraal, stapafstand van see. Bied alles wat jy nodig het en is baie netjies en gerieflik. Heerlike braaigeriewe.

Nicolene V - Apr 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolene V
Gesin met klein kinders

Lieflik, rustig en gemaklik.

Die gasvrou is vriendelik en die plekkie is gemaklik en netjies. Die buite-area is fantasties en dis lekker naby aan die see. Dit voel soos 'n tweede huis.

Mornay R - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mornay R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflik!

Suzy's kan voorwaar hoogs aanbeveel word. Die gasvrou was baie gaaf en het ons regtig laat tuis voel. Die instansie is netjies, skoon, baie ruim, privaat en lekker sentraal geleë aan die strand en winkel. Die braai area is lekker ruim en privaat en die eenheid wat ons gebruik het, het regtig alles in gehad wat ons benodig het. Daar is niks waarvoor ons moes vra of wat ons ekstra moes gaan koop het nie. Vol punte!

Willem D - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gasvry, netjies en goed toegerus.

Ons het baie lekker gekuier by julle. Witsand was baie aangenaam en ons sal definitief weer 'n draai maak.

Mario B - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Mario B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie akkommodasie.

Gerieflike verblyf teen 'n billike prys.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Value accommodation.

Comfortable accommodation at a fair price.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Friedrich G - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Friedrich G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike verblyf en naby die wee.

Baie dankie ons uitstekende gasvrou. Iemand wat belangstel en haarself ontferm oor haar gaste. Was regtig beïndruk met die mooi skoon netjiese verblyf. Met alles toegerus wat nodig is. So geniet, kan regtig aanbeveel en sal weer besoek.

Johan O - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome little gem in Paternoster.

This was truly a great experience to stay in this little gem of an apartment, very clean, had everything you need with great views of the ocean and nice indoor braai when the wind picked up a little bit. Would recommend it very highly. Thanks for the awesome stay. Hope to see you soon.

Lizandi F - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lizandi F
Gesin met klein kinders

Gerieflik, gemaklik en 'n plesier.

Baie behulpsame en vriendelike gashere. Netjies, mooi en prakties toegerus met alle benodigdhede. Binne stapafstand van die strand was 'n aangename verrassing. Sal dit beslis aanbeveel. Spyt ons het nie vroeër van Witsand geweet nie!

Petro L - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petro L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik gebly.

Ons is hartlik ontvang en het in oulike, netjiese eenheid tuisgegaan. Sou graag langer wou bly.

Bettie V - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Bettie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

LekkeGeslaap.

Lekker gebly en gesels. Volgende keer sal ons vroeër wil arriveer om die pragtige plek te verken.

Dianne S - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Dianne S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker en opwindend.

Uitdagend, fantasties, asemrowend, verfrissend.

Leon C - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties, vriendelik, puik, awesome.

Dit was amazing gewees, hulle sien ons beslis weer.

Babsie S - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Babsie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome!

Wat 'n vriendelike ontvangs en pragtige plekkie! Sien beslis weer.

Maureen D - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maureen D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed toegerus, naby die see.

Heerlike, goed toegeruste verblyf met ingeboude braai. Stapafstand van die see. Bonus: Ons skaaphond kon saam en het hom gate uit geniet! Sal beslis terugkeer.

Heinrich V - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heinrich V
Gesin met klein kinders

Elke oomblik was die moeite werd.

Ons het in Tobie's Nest gebly en dit was perfek vir ons gewees wat op 'n visvangekspedisie kom kuier het op Witsand, van die eerste oomblik af het Stephanie en haar man ons verskriklik welkom laat voel en uit hulle pad gegaan om ons te akkommodeer met al ons versoeke. Ek sal hulle enige tyd aanbeveel vir enige iemand.

Annelie S - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelie S

Was perfek baie dankie.

Dit was netjies, gerieflik en ideaal gewees. Baie dankie. Sal definitief aanbeveel.

Maria M S - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maria M S
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Heerlike ervaring!

Baie lekker vakansiewoonstel, volledig toegerus, baie veilig, lekker braaiplek en vriendelike gasheer en -vrou.

Ben V - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ben V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het baie lekker gekuier.

Baie dankie Johan en Stephanie vir julle gasvryheid en behulpsaamheid. Ons plekkie was mooi skoon, netjies en goed ingerig. Ons het baie lekker by julle gekuier en sien uit na ons volgende besoek. Ons kan beslis Suzys Accommodation aanbeveel.

Marelize D - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marelize D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik.

Ons het verskriklik lekker gekuier, en sal definitief weer by Suzy's bespreek. Het beide eenhede gehad, en ek kan nie fout vind op enigiets nie. Die plekkies is pragtig, netjies en die eienaars is vreeslik gasvry. Ek het my nuwe vakansiewegbreek gevind!

Tony M - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tony M
Gesin met klein kinders

Absoluut fantasties. Gasvrou gee betekenis aan woord gasvryheid.

Die eenheid is skoon , gerieflik veilig selfs Eskom se beurtkrag kon nie die kuier versuur nie. Die gasvrou het uit haar pad gegaan om alles gerieflik en baie lekker te maak. Dit sal ons enigste opsie vir verblyf in Witsand word!

Nuroshaan K - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nuroshaan K
Saam met vriende

Dit was goed vir die siel.

Dit was perfek vir 'n wegbreek. Ek vind geen foute nie. Ons het die gasvryheid waardeer. Baie dankie Stephanie. Ons sal Suzy's definitief aanbeveel vir vriende en familie. Dit is baie rustig en loopafstand tot by die see.

Peter H - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter H
Besigheidsreis

Baie netjies en skoon.

Maklik om te vind en stapafstand van die strand. Goeie waarde vir geld.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Very neat and clean.

Easy to find and within walking distance of the beach. Good value for money.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Henk B - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henk B
Enkelreisiger

Basiese akkomodasie, maar teen 'n baie billike prys.

Ruimte is bietjie beknop, maar kamer is goed toegerus en voldoende vir kort kuiers.

Gys S - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gys S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie skoon en alles wat nodig was, is daar.

Pragtige woonstel wat baie skoon is. Gasvrou was hulpvaardig. Winkel het die nodige goedjies wat mens soms vergeet.

Loraine J - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Loraine J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik en ontspanne atmosfeer.

Die kamer was baie mooi ingerig met genoegsame beddegoed en warm water. Kombuisie is goed ingerig en prakties.

Pieter B - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Netjies, mooi, veilig en vriendelik.

Schalk B - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Schalk B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige see-atmosfeer.

Ons het ons verblyf by Suzi's ten volle benut én geniet. Die woonstel is gerieflik ingerig en lekker naby die strand. Die eienaars, Stephanie en Johan, is vriendelike omgeemense. In ons spesifieke omstandighede het Stephanie regtig uit haar pad gegaan om ons behulpsaam te wees en aan ons bystand te verleen. Ons het geweldige waardering daarvoor. Die voorstoep is ideale sit-en-ontspanplek en die goeie see-atmosfeer bly natuurlik 'n genotvolle deel van die verblyf by Suzi's. En, ja, die Corgi-hond sê natuurlik ook baie dankie!

Ferdinand H - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ferdinand H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gul ontvang, goed toegerus, goed geleë en rustig.

Sal beslis aanbeveel. 5-ster

Ali S - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ali S

Ons het baie lekker gebly. Dankie.

Alles was perfek. Ons sal weer bespreek.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

We had a very nice stay, thanks.

Everything was perfect. Will definitely book again.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Suzys Accommodation's terugvoer

Thank you for the review Alie, you were wonderful guests and we would love to have you back.

Suzys Accommodation
Felix S - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Felix S
Enkelreisiger

Vriendelike, rustige verblyf.

Ek en my twee vier-poot kinders het vreeslik lekker gebly. Stephanie het ons so tuis laat voel in die oulike woonstel. Die welkom-sweeties is 'n oulike gebaar. Die woonstel is goed geleë naby die strand.

Kathleen F - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Kathleen F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was baie aangenaam en gasvry.

Aangenaam en gasvry. Goeie oornagplek.

Sandra S - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Sandra S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker privaat en rustig.

Baie vriendelike ontvangs, mooi skoon woonstel, lekker privaat met eie braaigeriewe en stapafstand van see en eet- en kuierplek.

Percilla B - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Percilla B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome, gerieflik, die beste een van al die ander wat ek daar gesien het.

Suzys Accommodation was vir my seun en skoondogter vir hulle wittebrood. Die akkommodasie was 1ste klas. Gerieflik met braaifasiliteite buite. Stapafstand van die water om 'n lyntjie te kon gaan natmaak, al was dit ook al. Iets wat hulle sal onthou is dat hulle moes bel vir die winkeleienaar om te kom oopmaak sodat hulle ietsie kon koop. Lekker plek om te gaan rus.

Elnarette D - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elnarette D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kon my ruskansie baie geniet.

Ons het baie lekker gebly. Dit is net reg vir twee mense wat bietjie wil wegbreek.

Sandra M - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties!

Vir alle jong en ou verliefdes, dis 'n wonderlike, stil, rustige plekkie. Baie skoon en netjies met alles wat jy moontlik kan nodig hê. Eienaars is baie vriendlik en behulpsaam. Sal beslis weer gaan.

Hannetjie F - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannetjie F
Saam met vriende

Huis weg van die huis af.

Eenheid goed uitgelê en modern, netjies, skoon, ligging uitstekend, stapafstand van see. Gasvrou was dierbaar! Asb. skenk 'n bietjie sout vir mense wat vergeet om in te pak (soos ek) asb. Suzys was ons home away from home en ons het dit vreeslik geniet!

Leandria D - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leandria D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing, peaceful.

Well located, friendly owners, neat and tidy, in a very quiet area, close to amenities. Definitely recommended and will be returning in the near future.

Nicolene E - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolene E
Enkelreisiger

Was elke sent werd.

Heerlik, netjies en skoon. Eienaars laat mens tuis voel. Kan die plekkie definitief aanbeveel.

Allcino B - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Allcino B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies, rustig en veilige plekkie.

Sal dit aanbeveel vir enige persoon wat net 'n bietjie wil rustig wees.

Marietjie F - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties, stil en rustig.

Dit was heerlik om in so 'n goed versorgde plekkie te bly. Dit is loopafstand van die strand en dit het 'n rustige atmosfeer.

Adri D - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adri D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflike, rustige naby-die-see verblyf.

Die gasheer en -vrou is vriendelik en baie behulpsaam. Ons eenheid was netjies, skoon en baie gerieflik ingerig. Net 'n paar minute se stap van die see en 'n restaurant. Die braaiarea is privaat en beskut.

Lourina M - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lourina M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, veilig en baie goeie diens.

Sal vir seker weer van Suzys Accommodation gebruik maak.

Clayton Z - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clayton Z
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hemels.

Jy sal lekker bly by Suzys. Sit op die stoep en kyk vir die see. Meer ontspanne as dit kan jy nie kry nie. Ons het ons boot buite parkeer met al ons stokke en was baie veilig. Lekker braaiplek met skoon braairoosters. Suzys Accommodation sal ons weer sien.

Annelize C - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelize C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en skoon. Alles wat jy nodig het vir 'n lekker wegbreek.

Het heerlik gebly by Suzys Accommodation! Die plekkie was netjies en skoon. 'n Lekker braai-area ook. Stapafstand van die see. Sal dit definitief aanbeveel.

Dick O - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dick O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik en skoon.

Ontvangs was goed en klein probleem met deurslot is dadelik uitsorteer. Baie vriendelike en behulpsame diens. Sal definitief weer gebruik as nodig.

Janine N - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine N
Saam met eggenoot / lewensmaat

My verblyf was lieflik, rustig en gemaklik.

Die huis se ligging was perfek, loopafstand van die strand af en ook 'n mooi uitsig oor die see. Die dame wat ons ontvang het, Stephanie, was vriendelik. Sy't 'n verwelkomingskaartjie vir ons gegee. Dit het dit baie spesiaal gemaak.

Nicolette H - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolette H
Gesin met klein kinders

Baie rustige verblyf.

Baie lekker gebly. Witsand is 'n rustige dorpie.

Ilse H - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Ilse H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflike, netjiese eenheid.

Gerieflike, netjiese eenheid.

Gerhard J - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker blyplek.

Dit was baie bekostigbaar en gerieflik. Mooi skoon en ek sal Suzy's Accommodation hoog aanbeveel.

Willie V - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verfrissend.

Baie goeie ligging net jammer vir behoorlike winkels nie beskikbaar. Glo in toekomstige jare sal so iets beskikbaar wees. Anders is die mond regtig 'n belewenis. Lang strande aan die mond se kant met laaggety.

Wena O - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wena O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker plekkie om lekker vakansie te hou.

Baie lekker plekkie om lekker te rus en vakansie te hou, het al die nodigste.

Whitey B - Nov 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Whitey B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik gebly, dankie!

Ons was net vir die naweek daar. Alles was netjies, skoon en smaakvol. Rustig en stil. Almal baie vriendelik en behulpsaam. Beveel hierdie gastehuis met vrymoedigheid aan.

Patricia S - Aug 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Patricia S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike gasvrou en skoon en gerieflike akkommodasie.

Baie vriendelike en hulpvaardige gasvrou, gerieflike eenheid, kombuis bietjie beknop, skoon en gemaklike bed.

Marijke W - Aug 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marijke W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik gebly, gasvryheid was awesome, privaatheid en dis netjies.

Ons het heerlik gebly met ons woefie-kinders. Lekker secure en jou eie braaiplekkie. Vir my persoonlik was dit great vir 'n naweek ek sal net as dit 'n langer verblyf was sou ek 'n bietjie gemakliker leefarea wou hê waar mens gemaklik kan sit en TV kyk in die aande waneer jy klaar gebraai het. Maar verder is die plek stunning en het werklik baie lekker gebly. Baie dankie. Ons sal weer kom kuier.

Ansa D - Jun 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansa D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles was 100%.

My ondervinding om deur LekkeSlaap verblyf te reël was baie aangenaam. Hulle is absoluut puik!

Leon V - Jun 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Leon V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig, skoon en privaat en waarde vir geld.

'n Heerlike, ou woonstelletjie net reg vir 'n oornagplekkie.

Jurie Z - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jurie Z
Gesin met tieners

Bespreek gerus, jy sal nie spyt wees nie.

Verrassend om verblyf te vind in Witsand wat op hotelkamer-standaard is met gasvrye en stylvolle eienaars.

Monica S - Mei 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monica S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie skoon en gerieflik. Ons het dit terdeë geniet en sal enige tyd weer daar bly. Dit is rustig en pragtig.

Ons beveel Suzys aan. Die gasheer- en vrou is pragtige mense, ons het dadelik tuis gevoel.

Daniel B - Aug 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniel B
Gesin met klein kinders

Absoluut fantasties!

Alles was uitstaande en fantasties!

Andrew F - Mei 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrew F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekke!

Sien die sterre hieronder.

Cassie C - Feb 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Cassie C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Clean and friendly.

Clean and friendly. Good location.

George D - Des 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
George D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Behalwe vir die wind was dit bekostigbaar, netjies en is ons goed en hartlik ontvang.

Dankie tannie Suzy en oom Jan vir jul hartlike ontvangs en vriendelikheid. Sien julle weer volgende jaar.

Willie S - Nov 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Willie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Small, but convenient and excellent location. Very friendly host.

Except for the weather, a delightful and very peaceful stay. Serene surroundings. Clean and tidy town. Very highly recommended.

Landi V - Aug 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Landi V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stunning

We had a wonderful time!

Willem N - Jul 2013
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowend!

Baie netjiese akkommodasie geskik vir twee mense. Wonderlike see-uitsig!

Vanaf R520
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R520
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R520
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Proteastraat 10, Witsand, Heidelberg, 6666, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQ2NTAzYWI1LTcwY2ItNGZkMy1hYTBiLTA2ZWI0Y2M4M2QyNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R520  per nag (vir 2 persone) 78 5 1 5 10 Protea Street Witsand 6666 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -34.394852668379 20.856428146362
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!