Swallowfield Rondavels
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.4/5
James Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 57
Jaar gelys 6
Opsomming van Resensie
Christien S - Feb 2024
Algehele gradering
Rustig, vriendelik en voldoende.
Kirsty C - Jan 2024
Algehele gradering
Most beautiful location.
Chante D - Sep 2023
Algehele gradering
Baie om te doen daar.
Peter B - Jun 2023
Algehele gradering
Excellent
Domonique W - Jan 2023
Algehele gradering
Good basis point.
David V - Des 2022
Algehele gradering
Friendly reception and communication.
Kenneth K - Des 2022
Algehele gradering
Very pleasant accommodation, friendly staff, excellent location, would recommended, only issue was loadshedding.
Catherine F - Des 2022
Algehele gradering
Lovely stay. Load shedding was a problem especially with young children, perhaps a few solar panels? Great communication from James.
Lulama K - Okt 2022
Algehele gradering
Moderate.
Swallowfield Rondavels se terugvoer
Thank you for your comment. It is a pity you did not inform us immediately of this problem. We would have dealt with it right away.
Linda L - Okt 2022
Algehele gradering
Peaceful, beautiful setting.
Anonieme gas - Jun 2022
Algehele gradering
Mia F - Mei 2022
Algehele gradering
Swallowfield Rondavels is a great oasis from which to explore the central Berg.
Juanita D - Apr 2022
Algehele gradering
Goeie ligging, rustig.
Johan S - Apr 2022
Algehele gradering
Dit was uitstekend gewees baie dankie.
Bridgette C - Jan 2022
Algehele gradering
Neat, clean and cosy spot to stay.
Holger R - Jan 2022
Algehele gradering
Excellent stay.
Bernard V - Des 2021
Algehele gradering
Goed geleë.
Wynandt V - Nov 2021
Algehele gradering
Ons as gesin het 4 nagte oorgebly op pad Suidkus toe.
Ian W - Nov 2021
Algehele gradering
Genotvol, semi-gerieflik, netjies en skoon.
Lees meerIna H - Okt 2021
Algehele gradering
Ons het baie lekker gebly, die uitsig was so mooi en die rustigheid was net wat ons nodig gehad het, daar was so baie om te sien in die omgewing, sal weer daarheen gaan net sodra dit gesneeu het.
Martin E - Sep 2021
Algehele gradering
Lekker sentraal as jy die berge wil besoek.
Pieter K - Apr 2021
Algehele gradering
Baie vriendelike diens!
Len M - Mrt 2021
Algehele gradering
Aangename verblyf.
Karlien B - Jan 2021
Algehele gradering
Heerlike tyd in die mooie berge.
Christopher R - Des 2020
Algehele gradering
Pleasant but in need of an update.
Lees meerChris N - Des 2020
Algehele gradering
Ons ontvangs was baie gasvry en vriendelik, maar jammer ons rondawel was baie beknop.
Johan B - Nov 2020
Algehele gradering
It is good for a day or maximum 2 days. Vehicle not secure against weather.
Annamart A - Nov 2020
Algehele gradering
Rustig en ongekompliseerd.
Brian G - Okt 2020
Algehele gradering
Great place to stay
Madeleine S - Aug 2020
Algehele gradering
Rustig.
Francina N - Aug 2020
Algehele gradering
Was baie lekke.
Wayne B - Aug 2020
Algehele gradering
Dit was baie lekker!
Anonieme gas - Mrt 2020
Algehele gradering
Mark H - Feb 2020
Algehele gradering
It was absolutely wonderful.
Seona J - Feb 2020
Algehele gradering
Fantastic.
Linda A - Feb 2020
Algehele gradering
We enjoyed our stay.
Natali B - Jan 2020
Algehele gradering
Quiet retreat in the Drakensberg.
Raymond V - Jan 2020
Algehele gradering
Was baie mooi.
Anonieme gas - Okt 2019
Algehele gradering
Brian E - Jun 2019
Algehele gradering
Nice rustic rondavel and well situated.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Mooi rustieke rondawel en goed geleë.
Het die rondawel lekker en warm gevind. Dit is rustiek en het wat benodig word. Dit is goed geleë vir aktiwiteite in die Champagnevallei.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Lorraine S - Aug 2018
Algehele gradering
Bekostigbaar, veilig en ligging is perfek.
Yolandi D - Aug 2018
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Anonieme gas - Jul 2018
Algehele gradering
Janine P - Jul 2018
Algehele gradering
Cosy cottage with all you need enjoyable indeed.
- Kapasiteit: 10 mense
-
Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R600, Cathkin Park, Central Drakensberg, Winterton, 3340, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom