+32
  • Slaapplek vir 15 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 61 Beacon Way, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap Sien kaart
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Swallows Nest Plett is in Plettenbergbaai geleë en is net 'n entjie van die strandmeer, strand, winkels en restaurante af.

Dié gastehuis het 2 slaapkamers op die boonste verdieping met pragtige see-, strandmeer- en berg-uitsigte. Daar is ook 3 slaapkamers op die onderste verdieping met uitsigte oor die tuin en swembad. Elke kamer het 'n privaat ingang, WiFi, TV met Netflix, 'n yskassie, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe.

Plettenbergbaai bied verskeie avontuur, besienswaardighede en lekker doendinge, soos walviskyk, diepsee-visvang, valskermspring, staproetes, branderplankry, kajakvaart, reksprong, tjoepry en perdry.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.6
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Gerald Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 61 Beacon Way, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
  • Gaste dink Swallows Nest Plett het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 400
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 400
per nag, vir 2 mense
Bespreek

61 Beacon Way, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 15 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8095f098bad211a7ee7e671083e2b2decd9d4dca756e7532ddb08c0b70bad8b50b111be5ad6df0a915a40b81ad507892b27c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense 20 5 1 5 61 Beacon Way Plettenberg Bay 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.045646250264 23.369312521496

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang