+107
Gastehuis in Caledon

Swartberg Gastehuis

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 15 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 50 Meul Street, Caledon, 7230, Wes-Kaap Sien kaart

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.

Beskrywing

Welkom by Swartberg Gastehuis!

Swartberg Gastehuis is sentraal geleë in die hart van Caledon en bied gerieflike en ontspanne verblyf. Of u nou vir besigheid reis, deur die Overberg toer of 'n rustige wegbreek beplan, ons gastehuis is perfek vir enige geleentheid.

Ons ligging maak ons ideal vir kontrakteurs en korporatiewe gaste aangesien aangrensende dorpe soos bv. Hermanus, Greyton, Genadendal, Riviersonderend, Napier, Hawston en Kleinmond vinnig bekombaar is vanaf Caledon. Selfs vir gaste wat troues by Die Woud (5km) en The One (10km) bywoon is ons lekker naby geleë. Vir ontspanning is die gastehuis net om die draai van Caledon Casino/Spa en 2km weg van K3 SA Forest Adventures.

Wat ons bied:
5 netjies , goed toegeruste slaapkamers, elk met 'n en suite-badkamer, eie privaat ingang. Elke slaapkamer het tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskas/sie, mikrogolf, TV en DStv.
Die groter selfsorg gesinswoonstel met slaapplek vir 4/5 gaste is apart van die gastehuis en het sy eie ingang en 'n badkamer.

Ons spog met 'n heerlike tuin area wat ideaal is vir 'n korporatiewe groep of 'n familie samekoms. Die gastehuis het 'n kuier area met 'n pooltafel wat op die perseel beskikbaar is. Ekstra geriewe sluit 'n gemeenskaplike braai-area, 'n houtvuur-warmbad, gratis WiFi en veilige parkeerplek op die perseel in.

Etes soos ontbyt/wegneem ontbyt of selfs 'n "lunchpack" in beskikbaar en kan apart gereël word.

By Swartberg is ons trots op persoonlike diens, netheid en aandag aan detail - sodat elke verblyf gemaklik en aangenaam is.

Ons sien daarna uit om u te verwelkom.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 80 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Ingrid C
Saam met lewensmaat
5.0
Enjoyed our stay at Swartberg Guest House. Good clean accommodation. Comfortable bed. Lovely breakfast and very obliging, helpful manag...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2026
Gigi L
Saam met vriende
5.0
Great. Great, we will go back later this year.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2026
Johan B
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekend. Dit is die beste plek waar ons nog oorgeslaap het. Al wat jy nodig het, is daar. Netjies ook.
Nov 2025
Jaunie A
Saam met lewensmaat
5.0
Home away from home. Pragtige gastehuis - alles was so skoon en netjies. Baie rustige omgewing. Baie vriendelike eienaars.
Nov 2025
Belinda B
Saam met lewensmaat
5.0
Dit was lekker. Skoon en netjies. Alles was goed gereël. Alles netjies en skoon. Die yskas moet julle net na kyk asb, maak nie baie koud nie. Verder h...
Sien meer
Nov 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Johan Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 167

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 50 Meul Street, Caledon, 7230, Wes-Kaap
  • Gaste dink Swartberg Gastehuis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense
Bespreek

50 Meul Street, Caledon, 7230, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 15 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA24790c91fe0d6a44acaee377228e3dedfcb9209ee3e5a13cf27cb1c9e0347867e7b27c62e606fdd389e1710a7867c7ba96f8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 80 5 1 5 50 Meul Street Caledon 7230 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -34.231002380059 19.435804804893
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang