+56
Selfsorg in Matjiesrivier

Swartberg Pass Cottages

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 66 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.5
Ornette D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2026

Beste ervaring ooit. Dit was ongelooflik. Kos was heerlik. Huisies baie goed toegerus. Mense ontsettend vriendelik. Beddens uitstekend. Absoluut waarde vir jou geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kobus
Swartberg Pass Cottages
Hi Ornette, Baie dankie vir jou tyd om die mooi resensie vir ons te skryf. Dit was lekker om julle hier te hê en julle is altyd welkom terug. Laat dit goed gaan!

Leandre G
1 nag
5.0
Apr 2026

Netjies alles in een. Die cottage is baie netjies met alles wat jy nodig het om jou verblyf gemaklik te maak. Dis baie lekker uiteengesit en ons het dadelik tuis gevoel. Die mense is baie behulpsaam en vriendelik, om nie eers te praat van die uitsigte nie! Ons sal vir seker weer kom kuier!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kobus
Swartberg Pass Cottages
Hi Leandre, Baie dankie vir jou mooi resensie. Ons waardeer dit opreg. Julle is altyd baie welkom hier. Beste groete.

Ignatius F
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2026

Baie rustig. Ons het baie lekker gebly, die omgewing is beeldskoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kobus
Swartberg Pass Cottages
Hi Ignatius, Ons is baie bly julle het lekker by ons gebly. Dankie dat jy die tyd geneem het om vir ons te laat weet. Hoop jy kom kuier weer! Beste groete.

Joandi M
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2026

Waarde vir geld, hondevriendelik, gawe mense, skoon, ruim, uitsigte, rustigheid. Vriendelike diens, gawe mense, pragtige Swartberge-uitsig oor 'n grasgroen grasperk, stilte en lieflike katoen beddegoed op ruim beddens. Die roosterkoek was vars en die kommunikasie flink en behulpsaam. Ons is vooraf gevra hoe ons beddens verkies (enkel of dubbel) en ons honde is ook vriendelik ontvang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kobus
Swartberg Pass Cottages
Baie dankie dat u die tyd geneem het om so ’n mooi boodskap met ons te deel. Ons is opreg bly om te hoor dat u dit by ons geniet het. Dankie ook vir die kompliment oor die vars roosterkoek en ons kommunikasie. Ons hoop om julle familie en honde weer in die toekoms te verwelkom. Vriendelike groete

Kobus S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Aangename herhaalbare ervaring van Suid-Afrikaanse gasvryheid. Aan te beveel! Uitstekende gasvryheid, puik kos en netjies skoon orals waar ons was. Toere leersaam met positiewe toerisme byvoeging tot inwoners van die plaaslike omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco L
1 nag Saam met vriende
5.0
Jun 2025

Heerlik gewees! Lekker verblyf, mooi uitsig, was baie lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kobus
Swartberg Pass Cottages
Hi, Baie dankie vir jou resensie! Julle is altyd welkom.

Anonieme gas
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wilfred T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Fantasties en rustig. Baie netjiese, rustige plek. Ons het die plek baie geniet. Die gasheer was baie vriendelik en die diens was van topgehalte. Sal enige tyd weer gaan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kobus
Swartberg Pass Cottages
Goeie dag Mnr Terblanch, Ons is baie bly u het die verblyf by ons geniet en ons hoop om u sommer gou weer te sien. Vriendelike groete, Charmaine en span

Sidney V
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Apr 2025

Peaceful, clean and comfortable. I had an amazing stay! The place was spotless, well-equipped, and very comfortable. The host was warm and welcoming, and everything was perfectly prepared. We felt right at home and couldn't be happier with our experience.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Kobus
Swartberg Pass Cottages
Thank you so much for your kind words! We're thrilled to hear that you had such a wonderful stay and felt right at home. It means a lot to know you found the place spotless, well-equipped, and comfortable — and that our hospitality made a positive impression. You're always welcome back anytime!

Casper P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Mrt 2025

Heerlik rustig. Baie gerieflike en goed ingerigte blyplek. Besonderse omgewing met asemrowende sonsondergange oor die Swartberg-reeks. Gashere baie gasvry en vriendelik gewees. Bietjie min afleiding vir kleiner kinders op die perseel, maar gelukkig is daar in die omgewing heelwat om te doen. 'n Swembad sal 'n baie goeie toevoeging tot die perseel wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Kobus Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 66

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R1 820
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 820
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 820
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Farm Voorbedagt, Off the R328, Oudtshoorn, 1206, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 12 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Soos Gesien op Facebook
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0hhh2v4lCeCV6MF0VloJUGF6RTQ89FpedUMyNs10RKSwaUKg0y?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 820 per nag (plek vir 6) 66 5 1 5 Farm Voorbedagt Off the R328 1206 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.388790806257 22.106710660395
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang