LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Swartberg Pass Cottages | LekkeSlaap
+54

Swartberg Pass Cottages

  • Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Voorbedagt Plaas, Langs die R328, Oudtshoorn, 1206, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Swartberg Pass Cottages bied 'n 360°-uitsig op die Swartberge. Dit is 30 minute buite Oudtshoorn op die R308 en slegs 10 minute vanaf die Kangogrotte, sentraal geleë tussen Oudtshoorn, Prins Albert, Calitzdorp en Gamkaskloof.

Protea Kothuis bied luukse verblyf en beskik oor 2 slaapkamers wat elk sy eie badkamer het. Die eenheid het 'n koninggrootte-bed, 'n enkelbed en 'n slaapbank. Daar is ook 'n ekstra slaapbank vir nog 1 gas. Die kothuis beskik oor 'n kombuis wat toegerus is vir selfsorg, 'n ingeboude braai en bied 'n wonderlike uitsig.

Klipspringer Kothuis bied ook luukse verblyf in 2 slaapkamers wat elk hul eie badkamer het. Hierdie eenheid het 'n ingeboude braai, 'n kombuis en 'n slaapbank.

Die gewilde Kobus se Gat Restaurant is op die perseel en gaste kan plaaslike Karoo-kookkuns tussen 09:00 en 17:00 geniet. Braaipakke kan op versoek gereël word.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Restaurant op Perseel
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 14 resensies vir Swartberg Pass Cottages
Netheid
4.4/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ligging

  • Voorbedagt Plaas, Langs die R328, Oudtshoorn, 1206, Wes-Kaap
  • Gaste dink Swartberg Pass Cottages het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Voorbedagt Plaas, Langs die R328, Oudtshoorn, 1206, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4mswOfe2fJIOiFTmkqBz49fYmuOchumqKhog2PowZtTjBUZgl9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 500  per nag (plek vir 6) 14 5 1 5 Farm Voorbedagt Off the R328 1206 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -33.388790806257 22.106710660395
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!