Swartberg Pass Cottages
Opsomming van Resensie
Nico E - Nov 2020
Gemiddeld
Twee dae en nagte sonder ligte en krag en die poeding is die asemrowende uitsig.
Gera S - Jan 2020
Gemiddeld
Heerlik gebly.
Lees meerZonika V - Jan 2020
Gemiddeld
Pragtige plekkie met die mooiste uitsig op die berge.
Swartberg Pass Cottages's terugvoer
Beste Zonika
Dit was baie lekker om julle hier by ons te huisves onder die Swartberge. Mag 2020 'n pragtige jaar wees vir jou en die familie.
Vriendelike groete
Swartberg Pass Cottages
Stefan P - Jan 2020
Gemiddeld
Juweel in die middel van nêrens.
Swartberg Pass Cottages's terugvoer
Beste Stefan
Dit was lekker om julle by ons te huisves. Ons hoop ons sien julle vinnig weer in die toekoms.
Ons wens julle net die beste vir 2020.
Francois B - Jan 2020
Gemiddeld
Baie smaakvol gemeubileer met alle toerusting wat nodig is.
Swartberg Pass Cottages's terugvoer
Beste Francois
Baie dankie vir die resensie. Dit is sommer lekker om hierdie tipe terugvoering te sien.
Hoop ons sien julle weer vinnig in die toekoms.
Hoop 2020 is 'n baie mooi jaar vir julle.
Tess B - Des 2019
Gemiddeld
Pragtige cottages met uitsig op die berge.
Swartberg Pass Cottages's terugvoer
Beste Tess
Baie dankie vir die resensie. Ons is bly om te sien jy het darm lekker gebly by ons. Ons hoop ons sien julle weer vinnig in die toekoms.
Deon D - Des 2019
Gemiddeld
Panoramies!
Swartberg Pass Cottages's terugvoer
Beste Deon
Baie dankie dat jy die tyd geneem het om n resensie te los.
Ons hoop jy kom besoek ons sommer vinnig weer.
Vriendelike groete vanaf die Swartberge!
Janda A - Aug 2019
Gemiddeld
'n Aangename ervaring.
Swartberg Pass Cottages's terugvoer
Beste Janda
Baie dankie vir die mooi boodskap. Ons is baie jammer oor die misverstand en sal seker maak dit gebeur nie weer nie.
Hoop om julle vinnig weer te sien.
Vriendelike Groete
Swartberg Pass Cottages
Sonia V - Jun 2019
Gemiddeld
Aangename mense, pragtige netjiese gemaklike verblyf.
Swartberg Pass Cottages's terugvoer
Beste Sonia
Baie dankie vir jou mooi boodskap. Innocent is voorwaar 'n regte staatmaker as dit by sy vuurmaak en hartlike persoonlikheid kom. Dit is nou 'n jammerte dat julle die sneeu gemis het, maar hopenlik sien ons julle binnekort weer met die volgende sneeu wat val.
Vriendelike groete
Swartberg Pass Cottages
Johann V - Des 2018
Gemiddeld
The location and everything was excellent and we enjoyed our stay.
Swartberg Pass Cottages's terugvoer
Dear Johann
Thank you for the message. We apologize about the crickets, it is the first time that we have negative feedback about the crickets. It is a farm environment and some things (like the crickets) we cannot always control.
We do hope that you will visit us again soon!
Kind Regards
Swartberg Pass Cottages
Desiree V - Des 2018
Gemiddeld
Mooiste uitsig en fantastiese mense.
Swartberg Pass Cottages's terugvoer
Hi Pj,
Baie dankie vir die terugvoering. Ons is bly julle het die verblyf geniet en hoop ons sien julle vinnig weer terug by ons.
Vriendelike Groete,
Chantel
Claire K - Okt 2018
Gemiddeld
Great service, beautifully finished cottages with a spectacular view! Highly recommended. Perfect spot to base as a day trip into Die Hell.
Lees meerDonovan S - Sep 2018
Gemiddeld
Beautiful location, friendly staff.
Swartberg Pass Cottages's terugvoer
Dear Lynne,
It is always heartwarming to get such positive feedback. We are happy to hear you enjoyed your stay and hope you will visit us again soon.
Kind regards,
Chantél
Donald T - Mei 2018
Gemiddeld
Lekker stil en rustig.
- Kapasiteit: 12 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Voorbedagt Plaas, Langs die R328, Oudtshoorn, 1206, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom