4 gaste
2 slaapkamers
3 beddens
1 badkamer
- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 36 Sybille Street, Lambert's Bay, 8130, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Soli Deo Gloria is 'n selfsorgwoonstel wat binne loopafstand van die strand geleë is en ideaal is vir 'n gesin van 4.
Die woonstel bestaan uit 2 slaapkamers wat gemeubileer is met 'n koninggrootte-bed in een kamer en 2 enkelbeddens in die ander kamer. Beide kamers deel die gebruik van 'n badkamer, wat slegs 'n stort het. Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met 'n stoof en oond, 'n yskas-vrieskas, 'n mikrogolfoond, sowel as al die nodige toebehore. 'n Wasmasjien is ook beskikbaar.
Gaste kan hul maaltye by die etenstafel geniet of ontspan in die sitkamer wat 'n TV met DStv het. Die eenheid het ook 'n binnebraai, en parkering is beskikbaar in die motorhuis, of onderdak.
Wanneer gaste Lambertsbaai besoek, kan hulle ontspan op Elandsbaai-strand, of die lieflike restaurante in die omgewing besoek.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Marietjie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 48
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 36 Sybille Street, Lambert's Bay, 8130, Wes-Kaap
- Gaste dink Soli Deo Gloria het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
36 Sybille Street, Lambert's Bay, 8130, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang