Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sybillestraat 36

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Marietjie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 48

Jaar gelys 7

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 48 resensies vir Sybillestraat 36
Netheid
4.6/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.6/5
William L - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
William L
Saam met eggenoot / lewensmaat

I booked the place well in advance and the day of my arrival at the house,only to find out that it is occupied by someone else. I was packed with trailer and luggage ready to start my first leg of my holiday but went all up in smoke right infront of me. I was offered a place which did not meet my criteria.

My stay was a disappointment!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carine B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carine B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige wegbreek.

Sal vir seker weer daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Petrowelma B - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petrowelma B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker en gerieflike plek met alles wat jy nodig het.

Puik akkommodasie. Sal weer kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Retha H - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Retha H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sybillestraat 36 is ons "home from home".

Ons was al 'n hele paar keer daar en will elke keer net weer terugkom. Baie dankie aan Aletta vir elke keer se vriendelike ontvangs.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johannes V - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Johannes V
Gesin met tieners

OK, maar nie skoon en bietjie duur.

Vriendelik genoeg ontvang, die vloer en beddegoed was skoon. Dit is 'n woonstel aan die suide kant van die huis - is dus maar koel in die winter. Effe see-uitsig. Sekuriteit is goed (diefwering, garage, alarm, stewig hek wat sluit op straatfront). Die toerusting in die kombuis was egter glad nie aanvaarbaar nie. Van die kaste binne in baie vuil, alle borde, glase, messegoed ens. het nog duidelike oorblyfsel van kos/drankies aangehad - uiters vuil. Ons moes alles wat ons wou gebruik eers was. Dit is regtig nie hoe jy 'n wegbreeknaweek wil begin nie. Gelukkig my eie rooster gebring - sal nie die gebruik van hulle braairooster aanbeveel nie! Prys per nag (4pax) van R1200pn is ook te hoog. In my opinie is R800 'n meer getroue weerspieling van wat jy kry (grootte/ligging/etc. ).

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anna V - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anna V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam en rustig. Het ons verblyf geniet.

Die hele proses vanaf bespreking tot en met ons vertrek het regtig vlot verloop. Het 'n klein probleem met die TV gehad wat onmiddellik deur Aletta reggestel is. Die akkommodasie was gerieflik en netjies gemeubileer met alles wat benodig word. Kan die plek aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Linda H - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Diens was goed en ons het baie lekker gebly.

Die foto op die webwerf is 'n bietjie misleidend, want ons het slegs 'n gedeelte van die huis gehad en nie die hele huis soos op die foto nie. Die verblyf was fantasties, maar die webwerf behoort te noem dat ons slegs die gedeelte agter die garage sou kon gebruik. Die webwerf noem ook dat die verblyf rolstoelvriendelik is, maak ek (wat nie behoorlik kan loop nie) het gesukkel om in en uit die stort te klim.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Frans B - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frans B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam! Die ruimte was 'n verrassing en 'n bonus. Baie goeie waarde vir wat ons betaal het. Sal weer kom.

Die volgende sal die kombuis nog meer verbruikersvriendelik maak, maar dit is egter nie 'n noodsaaklikheid nie - 'n skinkbord (om ouma se tee in die sitkamer te bedien) en 'n pan waarin eiers makliker gebak kan word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karen S - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het baie lekker gebly in Sybillestraat 36.

Die huis is ruim, baie netjies en goed toegerus. Die eienaar het ook besonder baie moeite gedoen om te sorg dat die woning veilig is. Dankie ook vir Alet wat gesorg het dat die huis op kort kennisgewing vir ons gereed gemaak is om te gebruik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pierre R - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Pierre R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker huis, baie vuil en gasvrou onaangenaam.

Met ons aankoms is ons deur Aletta ontvang, glad nie vriendelik nie. 'n Groot bossleutels is oorhandig met "sorteer maar self uit watter sleutel waar pas". In haas is die werking van die alarm en remote van die motorhuis deur verduidelik met die woorde "enige probleme bel my net". Matte swart van die vullis en smerig. Badkamerstort morsig vuil, hand saniteerderbottel gebreek. Kombuis: Die marmerblad moes ons self ontsmet, stoof was vuil en oond nog vuiler, so ook die oondbak (vol vet). Kastrolle swart aangebrand binne en buite, kon dit nie gebruik nie! Die kasdeure se handvatsels in kombuis baie vuil en vol vet. Glase: Al die glase is onpaar, byvoorbeeld slegs een sjampanjeglas, alle glase vuil. Slegs een steakmes en vurk; hier kan 4 mense slaap! Binne braai: Die staalborsel waarmee die rooster skoongemaak word is net 'n stuk swart gebrande hout met 'n lem. Hoofslaapkamer het slegs een bedlampie in werkende toestand. Saterdagoggend toe ek die TV aanskakel was die DStv-diens onderbreek, ek het vir Aletta gebel, baie kortaf en eintlik ongeskik "Ek sit jou TV aan". My vrou het haar die Vrydagaand gebel oor die werking van die stoof, baie onbehulpsaam! Toe ek Saterdag bel oor die TV kry ek die volgende aanmerking "Julle weet nie hoe 'n stoof werk nie, dis nou winter en matte word nie nou gewas nie" Die gordyne in die braai en TV-vertrek was baie vuil. Die meubels deur die hele huis is van baie goeie gehalte so ook die matrasse en duvets. Die paslaken vir die dubbelbed is te klein en skiet los van die matras af, frustrasie en lastig. Veiligheidshek tussen perseel en die straat: Daar is 1 slot met 1 sleutel. Familie van die eienaar was in die aangrensende huis op die perseel tuis, hulle het die slot gehad en ek die sleutel, was 'n logistieke nagmerrie. Dit is 'n baie lekker huis en ons het lekker gekuier, sou graag wou teruggaan as daar 'n ander agent is en die plek skoon is. Vir nou is dit 'n besliste no go!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riyaard J - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riyaard J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig stil net jy en die seelug.

Dit was baie heerlik ons het ons baie geniet daar veral die rustigheid en veilige parkering maak dit als die moeite werd.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hendrik D - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelike gasvrou en netjiese verblyf.

Baie vriendelik deur die gasvrou ontvang. Die woonstel is baie netjies en goed toegerus vir 'n lekker vakansie-ervaring. Daar is tot 'n motorhuis waar jou motor veilig toegesluit kan word. Sal dit beslis aanbeveel om daar oor te bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Roderick J - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Roderick J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verblyf was fantasties.

Goeie ligging en uitsig - goed ontvang.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elmien V - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmien V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflik en ontspannend!

Baie netjies en skoon. Alles wat jy nodig het, is daar. Kan definitief aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Franklin H - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Franklin H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Sybillestraat is my tweede huis. Ek sal beslis weer daar gaan bly, als was tops. Ek het dit reeds aan 'n paar van my vriende aanbeveel. Sien Sybillestraat weer in Desember ─ hoop daar gaan specials wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rentia K - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Rentia K
Saam met vriende

Baie lekker.

Heerlike ruim blyplek en baie veilig met beheerde garage en Aletta baie vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Petronise M - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Petronise M
Enkelreisiger

My stay was peaceful.

My stay was peaceful. Nice place, neatly and safe area.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Barry R - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barry R
Gesin met tieners

Pragtige en rustige, skoon en baie moderne blyplek.

Ideal place for rest, good fishing spots nearby, just be aware that you may not keep fish in the freezer. Truly good value for money. Thanks Aletta!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Valmont F - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Valmont F
Saam met eggenoot / lewensmaat

We did not spend our time at Sybillestreet, but from the accommodation we had and the service, we will definitely recommend people.

As a couple, we would like to thank you Aletta for your excellent service and the friendliness. She treated us like family and welcomed us with open arms. Thank you very much for a beautiful stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dean B - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dean B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Quite relaxing close to everything and very comfortable.

I would anytime visit again in the near future.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Lekker plek om te ontspan, naby alles en baie gerieflik.

Ek sal enige tyd weer kom in die toekoms.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jocelyn P - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jocelyn P
Saam met vriende

Dit was so ontspannend en gerieflik met alles wat jy sou benodig.

Dit was heerlik, veilig, rustig. Ten volle toegerus. Het niks nodig gehad om saam te neem nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hardus V - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hardus V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Lanklaas so lekker in so pragtige eenheid gebly. Dit is werklik baie goeie waarde vir geld, ons dink eintlik dit is te goedkoop in vergelyking met ander verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bronwyn W - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bronwyn W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was verblyf uit die hemel.

Fabulous is al wat ek sê.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Shaun S - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shaun S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig.

Om te ontspan was dit die perfekte keuse. Die area is stil en die agent is baie vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Thea G - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Thea G
Gesin met tieners

Slegte diens ondervinding en nadiens is uitters swak.

Ek is baie spyt oor my verblyf. Ons het nie een oomblik gehuiwer om die verblyf voluit te betaal nie, maar met telleurstelling moes ons by 'n vuil verblyf aankom, vuil beddegoed en nie vriendelike kliëntediens nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Irene P - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Irene P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker rustig en 'n uitmuntende agent!

Uitstekende plekkie en area.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Campbell M - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Campbell M
Saam met vriende

Lekker blyplek in 'n mooi area.

Naby aan die see, naby aan die dorp, naby aan Muisbosskerm. Wat meer het 'n mens nodig?

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nazlee M - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nazlee M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie, baie lekker gebly.

Plek was groter as wat ons verwag het. Baie lekker gebly, alles wat jy nodig het om jou verblyf gemaklik te maak was daar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dawie O - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawie O
Gesin met tieners

Netjies skoon en baie gerieflik.

Die huis is goed geleë en pragtig skoon en netjies. Loopafstand van die strand en baie gerieflik. Sal beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cecelia D - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecelia D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolutely neat, quiet stay. Love it!

Will recommend anyone.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nic D - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nic D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, skoon en lekker.

'n Paar tree van die kus af, motor in motorhuis geparkeer, veilig gevoel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lise V - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lise V
Saam met vriende

Netjiese verblyf weg van die huis.

Ons was 3 persone, maar ek is seker indien ons 6 was sou ons steeds nie in mekaar se pad wees nie. Die 2 bonusse was die toilet spray in beide toilette en die ys in die vrieskas. Die beddens slaap heerlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cameron B - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Cameron B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was tevrede met die veilige verblyf.

Baie netjies, DStv, warm water en veilige parkering en binnebraai. Was tevrede met die akkommodasie. Let wel dis nie die volle huis nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alicia I - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alicia I
Gesin met klein kinders

Dit was ongelooflik baie lekker.

Dankie aan die eienaars vir julle huis, dit is pragtig en baie gerieflik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hannah T - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannah T
Enkelreisiger

Luukse verblyf @ uiters billike prys.

Ek was aangenaam verras met die groot woonstel en het baie lekker tuisgegaan vir die naweek! Baie netjies en skoon en veilig met vol DStv. Loopafstand van die see met 'n bietjie see-uitsig uit die sitkamer. Baie gerieflik en ruim - ek sal dit vir seker vir enige iemand aanbeveel! Aletta het my so welkom laat voel in Lambertsbaai - baie dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Debbie H - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debbie H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome

Dit was regtig uitstekende diens. Sal verseker weer gebruik maak van die asemrowende plekkie, rustig en goed geleë.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Veronique O - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Veronique O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjiese en skoon waar jy gasvry ontvang word.

Wat 'n lieflike tyd. Dankie Aletta dit was lekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Retha H - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Retha H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n wonderlike rustige wegbreek. Wens ons kon langer bly.

Sybillestraat 36 is baie goed toegerus met alles wat ons nodig gehad het en meer. Ons het die rustigheid terdeë geniet en sal definitief weer kom. Ons is vriendelik ontvang en het heerlik gerus. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Linette H - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linette H
Gesin met klein kinders

Baie lekker.

Die stoof werk nie baie lekker, sukkel om ontbyt gedoen te kry, mors so baie krag. Stort werk ook nie baie lekker nie, verder is alles ok.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carin W - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Carin W

Netjies, stil en goed toegerus.

Netjiese plek. Heerlik gebly in goed toegeruste woonstel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yolandé Z - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandé Z
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ontspanne, rustige en netjiese verblyf.

Dankie Aletta vir die gasvrye en vriendelike ontvangs. Sommer dadelik tuis gevoel. Sal die plekkie aanbeveel vir familie en vriende.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Steve B - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Steve B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was soos om by my eie huis te wees. Onverbeterlik!

Netjies, moderne, huis/woonstel met al die geriewe. Luuks met goeie meubels. Alle eetgerei en bykomstighede. Eienaar bewoon die res van die dubbelhuis tydens naweke. Baie veilig met veiligheidstoestel/alarm gekoppel aan 'n plaaslike veiligheidsmaatskappy met vinnige responstyd. Besoek gerus die Waenhuis Kombuis by die hawe vir heerlike geregte of die bekende Muisbosskerm, 3 km buite die dorp na Elandsbaai met heerlike visgeregte by die strand. Braaiers kan gerus Pietie se Vleiswinkel besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Petra D - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petra D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Onbeskryflik - net baie lekker en die ontvangs puik en net so die vertrek. Skoon en netjies. Heerlik.

Graag wens ek hiermee net my dank uit te spreek vir puik akkomodasie te Sybillestraat 36, Lamberstsbaai. As ek sê puik wil ek die alom netjiese, skoon akkommodasie en die puik hantering van Aletta met die aankoms en vertrek benadruk. Sy lewer baie puik diens en dit word hoog op prys gestel. Sal definitief die plek aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jako T - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jako T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfekte wegbreek plek in die mooie dorpie.

Tannie Aletta wat die verhuring doen is baie gaaf en help graag. Ons kon eers 21:30 na 'n lang dag se ryery die aand daar aankom en sy het met liefde die sleutels gebring en alles met ons deurgegaan. Daar is veilige motorhuis parkering, tot 'n alarm! Ek wens ons kon langer daar gebly het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sybillestraat 36 se terugvoer

Jako
Baie dankie vir die terugvoering - kom gerus weer, jul is altyd welkom.
Groete
Van uit Lambertsbaai

Sybillestraat 36
Andries P - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andries P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties!

Aletta. Dankie vir jou puik en flink diens. Jy's gou daar as daar op jou nommer gedruk word. Frits en Marietjie, julle laat 'n mens werklik tuis voel, so asof dit jou eie plek is. Die tema teen die muur, "Leef in die oomblik, Lag daagliks, Lief nimmereindigend", is so eie aan julle. Dit was ons lekkerste verblyf in Lambertsbaai. Ons kan nie anders as om julle plekkie aan te beveel nie. Sien julle weer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sybillestraat 36 se terugvoer

Andries
Dankie vir die terugvoering; wees verseker van ons beste ten alle tye.
Groete
Aletta

Sybillestraat 36
Chris K - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris K
Saam met vriende

Very nice place to stay.

Heartfelt thanks to Aletta who went out of her way to make our stay pleasant.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
P Wärnich L - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
P Wärnich L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker!

Voldoen aan vereistes vir verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Relton I - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Relton I
Gesin met klein kinders

Uitstekend!

Ontvangs was eersteklas. Skoon, ruim en veilige plek, waarde vir geld. Sekerlik 'n plek om aan te beveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 600
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 600
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sybillestraat 36, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGYzOTRiZTllLWE2YWItNGQwZC05MjhiLTUzOWNkMzc0ODVjMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag, vir 4 mense 48 5 1 5 36 Sybille Street Lambert's Bay 8130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.102035 18.305198
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem