Lambertsbaai Akkommodasie by Sybillestraat 36 | LekkeSlaap
+9

Sybillestraat 36

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 36 Sybille Straat, Lambert's Bay, 8130, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 200 per nag (vir 4 persone)

Beskrywing

Sybillestraat 36 is stapafstand van die strand af en is ideaal vir 'n gesin van 4.

Dié huis bestaan uit 2 slaapkamers, 'n badkamer, kombuis, woonkamer, en daar is 'n binnebraai, 'n motorhuis en 'n motorafdak. Een van die slaapkamers het 'n koninggrootte-bed en daar is 2 enkelbeddens in die ander slaapkamer. Die badkamer het 'n stort. Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n stoof en oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, kombuisgerei en 'n wasmasjien. En daar is 'n eetkamertafel en 'n TV met DStv in die woonkamer.

Gaan maak gerus 'n draai by Elandsbaai se strand en besoek een van die lieflike restaurante in die omgewing.

Slaapplek

’n Bespreking by Sybillestraat 36 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Rolstoelvriendelik

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 38 resensies vir Sybillestraat 36
Netheid
4.8/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • 36 Sybille Straat, Lambert's Bay, 8130, Wes-Kaap
  • Gaste dink Sybillestraat 36 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 200
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R1 200
per nag (vir 4 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 36 Sybille Straat, Lambert's Bay, 8130, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGYzOTRiZTllLWE2YWItNGQwZC05MjhiLTUzOWNkMzc0ODVjMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 200  per nag (vir 4 persone) 38 5 1 5 36 Sybille Street Lambert's Bay 8130 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -32.102035 18.305198
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za