Beskrywing
Hierdie selfsorgeenheid het 'n ruim hoofslaapkamer met 'n dubbelbed, twee stoele en 'n klerekas. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens wat teen mekaar gestoot kan word vir 'n paartjie. Hierdie kamer het ook 2 stoele en 'n klerekas. Die badkamer het 'n bad en stort. Die leefarea het 2 beddens wat gebruik kan word om op te ontspan of vir 2 addisionele slaapplekke. Die leefarea het ook 'n etenstafel. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, mikrogolf, ketel, breekware, eetgerei, koffie, tee en beskuit. Die eenheid het ook 'n TV met die volledige DStv-pakket.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
2 x Enkelslaapbank
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Volle selfsorg.
Huisreëls
Tarentaal lodge is troeteldiervriendelik, maar ons versoek dat u ons voor u besoek laat weet van u harige vriend se teenwoordigheid. .
Die eiendom maak gebruik van sonkrag.
Water word met gasgeisers verhit.
Rook verbode binne.
Geen partytjies nie, tensy dit deur die eienaar bespreek en goedgekeur word.
Geen kinders onder 7 by die swembadarea sonder toesig van 'n volwassene nie.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie is 'n vrystaande selfsorg-eenheid langs die swembadarea. Dit bestaan uit 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n leefarea met 2 enkelbeddens. Die leefarea het ook 2 gemaklike stoele en 'n kaggel vir koue winteraande. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, stoof, mikrogolfoond, ketel, koffie, tee, beskuit, 'n wasmasjien, eetgerei en breekware, en potte en panne. Die badkamer is toegerus met 'n bad en stort. Daarbenewens is die eenheid toegerus met 'n TV met Openview-kanale en plafonwaaiers. Hierdie eenheid het ook 'n klein omheinde tuin.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Bad, Toilet
Leefarea
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Volle selfsorg.
Huisreëls
Tarentaal lodge is troeteldiervriendelik, maar ons versoek dat u ons voor u besoek laat weet van u harige vriend se teenwoordigheid. .
Die eiendom maak gebruik van sonkrag.
Water word met gasgeisers verhit.
Rook verbode binne.
Geen partytjies nie, tensy dit deur die eienaar bespreek en goedgekeur word.
Geen kinders onder 7 by die swembadarea sonder toesig van 'n volwassene nie.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 10 Marsh Street, Albertinia, 6695, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang