Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tarentaal Lodge

Suikerbekkie Plekkie
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 6 persone
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie selfsorgeenheid het 'n ruim hoofslaapkamer met 'n dubbelbed, twee stoele en 'n klerekas. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens wat teen mekaar gestoot kan word vir 'n paartjie. Hierdie kamer het ook 2 stoele en 'n klerekas. Die badkamer het 'n bad en stort. Die leefarea het 2 beddens wat gebruik kan word om op te ontspan of vir 2 addisionele slaapplekke. Die leefarea het ook 'n etenstafel. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, mikrogolf, ketel, breekware, eetgerei, koffie, tee en beskuit. Die eenheid het ook 'n TV met die volledige DStv-pakket.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelslaapbank
Area 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Volle selfsorg.

Huisreëls

Troeteldiere is welkom, maar dit moet vooraf gereël word.
Ontbyt kan teen 'n ekstra koste gereël word.
Die eiendom gebruik sonkrag.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Patrys Huis
Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 persone
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die selfsorg-eenheid is vrystaande langs die swembadarea. Dit het 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n sitkamer met 2enkelbeddens. Die sitkamer het ook 1 gemaklike stoel, 2 rusbanke en 'n kaggel vir koue wintersaande. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, stoof, mikrogolf, ketel, koffie, tee, beskuit, 'n wasmasjien, eetgerei, breekware en potte en panne. Die badkamer het 'n bad en stort. Die eenheid het ook 'n TV met Openview-kanale en plafonwaaiers. Verder is daar 'n tuintjie.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Volle selfsorg.

Huisreëls

Troeteldiere is welkom, maar dit moet vooraf gereël word.
Ontbyt kan teen 'n ekstra koste gereël word.
Die eiendom gebruik sonkrag.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marshstraat 10, Albertinia, 6695, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa195748586734f5a00d0050012ba34eb4b53bfb77adf9a6ec5b84df1692950bbec3e479c9e6a8cdcbdd13107aad930b58db0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 24 5 1 5 10 Marsh Street Albertinia 6695 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -34.201270718352 21.591741622592
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem