+126
Selfsorg in Dinokeng

Tendeni Private Lodge

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 78 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Deon S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Hoogs aanbeveel. Dit was fantasties. Die eienaar, personeel en almal was ongelooflik goed vir ons. Ek sal definitief weer daar draai.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yolanda C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Loved it. We totally enjoyed and loved the stay. Will book again soon for another stay. Great hospitality, loved the glamping.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liesel P
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2026

Waarde vir geld, netjies en goeie diens. Baie lekker - baie netjies, skoon en mooi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dawid J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Uitstekend en ongelooflik lekker. Ervaar ware gasvryheid by Tendeni privaat lodge. Van ons aankoms was ons gasvry ontvang. Verblyf uitstekend, netheid van ons 'glamp' tent en badkamer geriewe was van hoogstaande gehalte. Was net vir die naweek daar, sal beslis terugkeer. Het as vriende vertrek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariette V
Kort verblyf
5.0
Feb 2026

Rustig, netjies en skoon. Verblyf was rustig en gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Catherine E R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Fantastic. Would recommend to anyone. Will definitely be staying again. Clean and has everything you would need. Staff were very friendly and very accommodating. You do share a common wall with neighbours if you are expecting to have complete privacy.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerhard V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Fantasties. Baie lekker plek. Glamp tent 1 is baie privaat. Ons het lekker gaan stap op die perseel en heelwat wild van naby gesien. Baie maklik om vanaf Tendeni deur Dinokeng te gaan ry. Die swembad is super! Die mense is baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danelle L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Apr 2026

Salig en stil in die natuur. Tendeni bied 'n heerlike wegbreek in die bos. Omring met natuurskoon en netjiese geriewe kan mens vanaf die stad ontsnap en behoorlik ontspan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Thomas B
Kort verblyf Gesin met tieners
3.8
Apr 2026

Lekker plek om te rus. Ja, was lekker en rustig.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Sune B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Mrt 2026

Dit was vreeslik lekker, pragtige area baie skoon en het alles gehad wat ons nod. Dit was vreeslik lekker, pragtige area baie skoon en het alles gehad wat ons nodig gehad het. Ons sal definitief weer 'n draai kom maak.

Netheid
5.0
Diens
1.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Willie Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 82

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 1 050
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 050
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 050
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Off De Wagendrift, Plot 13 Boveneind / Groenfontein, Dinokeng, 1002, Gauteng

Sien kaart
  • Slaapplek vir 24 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA35c5af1797ee4075e635d210e4146d7603519c2c74958b3d803c23503b296114044161b809d1b8cf8b3f2a6a1473ba143be2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag (plek vir 2) 78 5 1 5 Off De Wagendrift Plot 13 Boveneind / Groenfontein 1002 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.418120225817 28.460745695128

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang