Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tendeni Private Lodge

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Glamp Tent 1
Selfsorg. Skoonmaakdiens.
Glamp Tent 2
Selfsorg. Skoonmaakdiens.
Glamp Tent 3
Selfsorg. Skoonmaakdiens.
Glamp Tent 4
Selfsorg. Skoonmaakdiens.
Tented Chalet 5
Selfsorg. Skoonmaakdiens.
Tented Chalet 6
Selfsorg. Skoonmaakdiens.
Bush Tent 1
Selfsorg. Skoonmaakdiens.
Bush Tent 2
Selfsorg. Skoonmaakdiens.
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R600 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

- Gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring.
- Let asb. daarop dat met die bespreking die volledige bepalings en voorwaardes soos deur die instansie verskaf, aanvaar moet word.
- Kinders onder 18 jaar kan op versoek en teen 'n addisionele koste akkommodeer word op 'n voubed of 'n daktent.
- Kinder ouer as 18 jaar betaal die volwasse tarief.
- Rook in die eenhede is verbode.
- Daar is streng swembadreëls, kinders onder 13 jaar moet te alle tye onder volwasse-toesig wees.
- Respekteer asb. die wildediere, omdat hulle gevaarlik kan wees.
- Harde musiek, geraas en partytjies word nie toegelaat nie.
- Dagbesoekers word slegs toegelaat indien daar vooraf gereël is en deur bestuur goedgekeur is nie.
- 'n Bespreking van 3 nagte word tydens langnaweke vereis.
- Wandel en fietsry word toegelaat, maar gaste moet asb. by die reëls hou.
- Privaat voertuie mag nie in die veld ry nie.
- Gaste mag nie hul eie vuurhout bring nie en ook nie van die veld se hout vat nie. Vuur- en braai-hout is by die lodge te koop.
- Tendeni Private Lodge of enige persoon met 'n verwantskap, word nie verantwoordelik vir enige beserings, afsterwe, verlies, diefstal of enige skade gedurende verblyf of na uitklok gehou nie.
- Let asb. dat daar 'n grondpad na die verblyf lei. Gaste moet asb. navraag doen oor die toestand van die grondpad voordat hulle bespreek, aangesien dit weens onvoorsiende omstandighede kan verander.
- 'n R600.00 Deposito is direk aan Tendeni Lodge met bevestiging van bespreking betaalbaar.
- 'n R500.00 Breekskadedeposito is direk aan Tendeni Lodge met bevestiging van bespreking betaalbaar.
- 3 Sakke hout en 1 sak ys is met aankoms teen en R100.00 per eenheid beskikbaar.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R1 150
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 150
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 150
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs De Wagendrift, Erfdeel13 Boveneind / Groenfontein, Dinokeng, 1002, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA35c5af1797ee4075e635d210e4146d7603519c2c74958b3d803c23503b296114044161b809d1b8cf8b3f2a6a1473ba143be2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag (plek vir 2) 43 5 1 5 Off De Wagendrift Plot 13 Boveneind / Groenfontein 1002 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.418120225817 28.460745695128
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem