+126
Selfsorg in Dinokeng

Tendeni Private Lodge

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 73 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Liesel P
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2026

Waarde vir geld, netjies en goeie diens. Baie lekker - baie netjies, skoon en mooi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dawid J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Uitstekend en ongelooflik lekker. Ervaar ware gasvryheid by Tendeni privaat lodge. Van ons aankoms was ons gasvry ontvang. Verblyf uitstekend, netheid van ons 'glamp' tent en badkamer geriewe was van hoogstaande gehalte. Was net vir die naweek daar, sal beslis terugkeer. Het as vriende vertrek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariette V
Kort verblyf
5.0
Feb 2026

Rustig, netjies en skoon. Verblyf was rustig en gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Catherine E R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Fantastic. Would recommend to anyone. Will definitely be staying again. Clean and has everything you would need. Staff were very friendly and very accommodating. You do share a common wall with neighbours if you are expecting to have complete privacy.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerhard V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Fantasties. Baie lekker plek. Glamp tent 1 is baie privaat. Ons het lekker gaan stap op die perseel en heelwat wild van naby gesien. Baie maklik om vanaf Tendeni deur Dinokeng te gaan ry. Die swembad is super! Die mense is baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerhard D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Fantasties. Baie mooi plek en die gasvryheid was great.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hennie B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Pragtig, rustig en goed versorg. Tendeni Lodge was 'n wonderlike ervaring. Van die oomblik af wat ons daar aangekom het, was ons beïndruk met die skoonheid van die omgewing en die vriendelikheid van die personeel. Die lodge is pragtig geleë en bied 'n rustige atmosfeer. Die tent was netjies en goed versorg. Dit was duidelik dat daar baie sorg aan die fasiliteite en dekor gegee is. Ek kan Tendeni Lodge ten sterkste aanbeveel aan enigiemand wat op soek is na 'n rustige toevlugsoord in 'n pragtige omgewing. Ek sal definitief weer terugkeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Fantasties. Ons het baie lekker gebly, dit was netjies goed ingerig in 'n rustige atmosfeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amy T
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2025

Heerlike bos wegbreek. Hierdie was regtig 'n heerlike naweek in die bos met stilte. Die privaat swembad is 'n pluspunt vir die kinders. Die Farmhouse kamers is almal ruim, groot en skoon en netjies. Alles wat mens nodig het in die kombuis was daar. Willie is 'n vriendelike mens en het ons gaaf ontvang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marnus M
Kort verblyf
5.0
Aug 2025

Baie lekker en rustig! Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Willie Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 74

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 1 300
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 300
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Off De Wagendrift, Plot 13 Boveneind / Groenfontein, Dinokeng, 1002, Gauteng

Sien kaart
  • Slaapplek vir 24 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA35c5af1797ee4075e635d210e4146d7603519c2c74958b3d803c23503b296114044161b809d1b8cf8b3f2a6a1473ba143be2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2) 73 5 1 5 Off De Wagendrift Plot 13 Boveneind / Groenfontein 1002 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.418120225817 28.460745695128

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang