+17
Selfsorg in Potchefstroom

The Ancient Copper Shed

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 137 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Madelè A
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Bitterlik lekker. Ons het een aand bespreek, maar was bitter spyt, want ons wou graag nog 'n aand bly. Netjies, skoon en veilig, en super rustig. As jy wil ontspan en kwaliteit tyd saam spandeer, is die plekkie perfek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Niki M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2026

We will definitely be back! It was absolutely lovely. The cottage is amazing with all its copper goodies. It was quiet and peaceful!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stephan L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Uitstekend. Baie stil ligging en rustig. Mooi en skoon geriewe. Uit die gejaag van die dorp.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Surita H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Heerlik. Ek het op 'n vorige geleentheid ook hier gebly en dit was weer eens 'n heerlike ervaring.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Volker B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Special stay for some days. The accommodation is very special with charm, quiet and close enough to Potchefstroom. We enjoyed ourselves very much!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Value for money, clean and relaxing area. Everything you need to relax and enjoy the fresh air. The birds wake you up in the morning and if you're lucky you can see wildlife on the other side of the fence. Close to town and everything you need is close by. The bed is comfortable and the electric blanket helped for the cold evenings.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anne F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Unique. A unique, not comparable house in a wonderful surrounding. Adriaan and assistants made a great place to stay. No internet, no TV. The singing of birds instead and the joy of the fireplace and braai outside and inside.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Joanique B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Rustig en kalmeerend. Baie lekker gebly, ons het net ontspan en batterye gelaai vir die volgende paar weke. Dit was skoon en netjies en al die fasiliteite het perfek gewerk.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Copper Shed is heerlik gewees. Weereens die lekkerste plekkie geniet. Alles wat jy nodig het op 'n besondere wyse uitgestal.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag
4.8
Aug 2025

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Adriaan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 137

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Off the R53, Farm Wilgeboom, Potchefstroom, 2520, Noordwes

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Soos Gesien op Instagram
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8pYh8tTaG7IRkSEcbqsWwXwrFD7uIdLyoQMmUwIhUflBcxFB45?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 137 5 1 5 Off the R53 Farm Wilgeboom 2520 Noordwes 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -26.752764427461 27.163566882973
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang