Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Sumer
- Selfsorg
Huisreëls
- Rook is verbode in die eenhede.
- Harde musiek word nie toegelaat nie.
- Gaste mag vuurmaak in die buite-area waar dit aangedui is dat dit toegelaat word.
- Hout vir die vuurmaakplek en boma kan op die perseel gekoop word.
- Een bondel braaihout en blits word voorsien.
- Die kothuise het 'n oopplan-ontwerp en daarom is dit geskik vir 'n paartjie of 'n gesin, maar nie vir meer as 2 vriende wat wil deel en privaatheid hê nie.
- Let asb. dat die dakkamers deur middel van trappe bereik word en nie geskik is vir klein kinders, bejaarde gaste en gaste met gestremdhede nie.
- Troeteldiere is welkom indien dit vooraf gereël word. Egypt is ideaal vir troeteldiere omdat dit 'n omheinde area het.
- Geen beddegoed word vir troeteldiere verskaf nie. Gaste moet asb. hul eie saambring. Indien gaste hul troeteldiere op die gastehuis te beddegoed laat slaap, sal daar 'n R1000 boete wees.
- Let asb. dat daar ‘n grondpad na die eiendom/verblyf lei. Gaste moet navraag doen oor die toestand van die pad voor hulle bespreek/voor die inklokdatum.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Off the R53, Farm Wilgeboom, Potchefstroom, 2520, Noordwes
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Soos Gesien op Instagram
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang