LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by The Ancient Copper Shed | LekkeSlaap
+51

The Ancient Copper Shed

Sumer
was R650
Vanaf R488
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

Dié ruim kothuis beskik oor 'n slaapkamer met 'n koninggrootte-bed en 'n solderkamer met 2 driekwartbeddens. Die hoofslaapkamer en solderkamer deel 'n badkamer met 'n stort en 'n bad. Daar is 'n buite-stort met warm water in die tuin en handdoeke word voorsien. Die kombuis is toegerus vir selfsorg en het 'n mikrogolfoond, gasstoof, yskas, potte, panne, eetgerei en breekware. Daar is 'n leefarea met 'n kaggel en 'n stoep met 'n pragtige uitsig.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Prys sluit in

Selfsorg.

Huisreëls

Die solderkamer word via trappe bereik en is moontlik nie geskik vir bejaarde gaste of gaste met gestremdhede nie. Rook is verbode. Troeteldiere is welkom indien dit vooraf gereël word. Egypt huisie het 'n spesiale area afgekamp vir die troeteldiere. Ekstra hout vir die kaggel en boma kan op die perseel gekoop word. Neem asb. kennis dat daar 'n kort grondpad is wat na die instansie lei. Gaste moet navraag doen oor die toestand van die grondpad voor hulle aankoms, aangesien dit kan verander as gevolg van onvoorsiene omstandighede.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Egypt
was R650
Vanaf R488
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

Hierdie is ’n losstaande, privaat kothuis wat verblyf aan 4 gaste bied. Die kothuis beskik oor 'n slaapkamer met 'n koninggrootte-bed en 'n solderkamer met 3 driekwartbeddens. Die hoofslaapkamer en solderkamer deel 'n badkamer met 'n stort en 'n bad, en handdoeke word voorsien. Daar is 'n buite-stort met warm water in die tuin. Die kombuis is toegerus met 'n mikrogolfoond, gasstoof, yskas, potte, panne, eetgerei en breekware. Daar is 'n leefarea met 'n kaggel en 'n stoep met 'n uitsig.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Mandjie met peuselhappies
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Prys sluit in

Selfsorg.

Huisreëls

Die solderkamer word via trappe bereik en is moontlik nie geskik vir bejaarde gaste of gaste met gestremdhede nie. Rook is verbode. Troeteldiere is welkom indien dit vooraf gereël word. Egypt huisie het 'n spesiale area afgekamp vir die troeteldiere. Ekstra hout vir die kaggel en boma kan op die perseel gekoop word. Neem asb. kennis dat daar 'n kort grondpad is wat na die instansie lei. Gaste moet navraag doen oor die toestand van die grondpad voor hulle aankoms, aangesien dit kan verander as gevolg van onvoorsiene omstandighede.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
The Shed
was R650
Vanaf R488
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

Hierdie eenheid het 'n slaapkamer, 'n badkamer, 'n solderkamer, en 'n oopplan-kombuis en -leeefarea. Die slaapkamer het 'n dubbelbed. Die solderkamer het 2 driekwartmatrasse. Die badkamer het 'n bad, wasbak en 'n toilet. Die kombuis is met 'n mikrogolfoond, yskas, stoof, oond, ketel, eetgerei en breekware toegerus. Die leefarea het 'n eetkamertafel en 'n sitarea met 'n kaggel.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 4 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • Bad
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Prys sluit in

Selfsorg.

Huisreëls

Die solderkamer word via trappe bereik en is moontlik nie geskik vir bejaarde gaste of gaste met gestremdhede nie. Rook is verbode. Troeteldiere is welkom indien dit vooraf gereël word. Egypt huisie het 'n spesiale area afgekamp vir die troeteldiere. Ekstra hout vir die kaggel en boma kan op die perseel gekoop word. Neem asb. kennis dat daar 'n kort grondpad is wat na die instansie lei. Gaste moet navraag doen oor die toestand van die grondpad voor hulle aankoms, aangesien dit kan verander as gevolg van onvoorsiene omstandighede.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
was R650
Vanaf R488
per nag (vir 2 persone)
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R53, Wilgeboom Plaas, Potchefstroom, 2520, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0sMBZSc6rMHXf0mkGbbz5qeMEgMbP4tg3XDClRYZ82B15Hfse8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R650, nou Vanaf R488  per nag (vir 2 persone) 54 5 1 5 Off the R53 Farm Wilgeboom 2520 Noordwes 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -26.752764427461 27.163566882973
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!