- 10 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Soos Gesien op Facebook
- 27 Elizabeth Street, Schoemansville, Hartbeespoort, 0216, Noordwes Sien kaart
Beskrywing
Die Art Guesthouse bied gemaklike selfsorgverblyf in die rustige area van Schoemansville, Hartbeespoortdam. Omring deur natuurlike skoonheid, is die gastehuis geleë binne maklike bereik van 'n verskeidenheid restaurante en winkels, wat dit 'n ideale basis maak vir 'n ontspannende verblyf.
Verblyf word aangebied in uniek versierde en suite-eenhede, elk ontwerp om 2 gaste te akkommodeer. Elke eenheid is gemeubileer met lugversorging en kwaliteit linne om 'n gemaklike verblyf te verseker. 'n Kombuisie is toegerus met basiese selfsorggeriewe, insluitend 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, sowel as breekware en eetgerei.
Gaste het toegang tot veilige parkering op die perseel, en 'n gemeenskaplike swembad is beskikbaar vir gebruik. 'n Gedeelde patio-area, toegerus met gemaklike sitkamermeubels, is voorsien as 'n verwelkomende ruimte om te ontspan en die omgewing te geniet.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Elsa Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 98
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 27 Elizabeth Street, Schoemansville, Hartbeespoort, 0216, Noordwes
- Gaste dink The Art Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
27 Elizabeth Street, Schoemansville, Hartbeespoort, 0216, Noordwes
Sien kaart- 10 gaste
- Geen kinders
-
Soos Gesien op Facebook
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang