Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Art Guesthouse

Gastehuis
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Elizabethstraat 27, Schoemansville, Hartbeespoort, 0216, Noordwes
  • Geen kinders onder 18
  • Vanaf R935 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

The Art Guesthouse bied selfsorgverblyf in 'n gastehuis in Schoemanshoek by die Hartbeespoortdam. Die rustige wegbreekplek is in 'n pragtige omgewing met 'n hele aantal restaurante en winkels baie naby.

Verblyf word aangebied in 1 van 3 unieke en pragtige en suite-eenhede. Elke eenheid het slaapplek vir 2 mense en 'n kombuisie met basiese selfsorggeriewe insluitend 'n yskas, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware. Die eenhede het ook lugversorging en gehalte-linne.

Die gastehuis bied veilige parkeerplek op die perseel en 'n gemeenskaplike swembad. Gaste is welkom om te ontspan op die patio wat ingerig is met gemaklike sitkamermeubels. Dit is die ideale plekkie om 'n bietjie terug te sit en jou skoene vir 'n slag uit te skop.

Kenmerke

Swembad
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 79 resensies vir The Art Guesthouse
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • Elizabethstraat 27, Schoemansville, Hartbeespoort, 0216, Noordwes
  • Gaste dink The Art Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R935
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R935
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Elizabethstraat 27, Schoemansville, Hartbeespoort, 0216, Noordwes
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3e184bef7474a58c83504636ad5feb90fd9ceef604c20c1ee9590078a390075546e1d9eb30872df5ac49779f93785f6ac89a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R935 per nag (plek vir 2) 79 5 1 5 27 Elizabeth Street Schoemansville 0216 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.7306199 27.86761