Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Art Guesthouse

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Elsa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 81

Jaar gelys 8

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 81 resensies vir The Art Guesthouse
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5
Johan V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V

Baie mooi kamers en tuin. Gasvrou is vriendelik.

Baie lekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christiaan T - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christiaan T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die plek skep 'n kunsinnige atmosfeer wat onvergeetlik is. Baie aandag aan detail.

Ek en my meisie was baie impressed met die plek. Highly recommended!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lorraine W - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorraine W
Saam met vriende

Feestelike atmosfeer.

Verblyf was baie aangenaam. Die kleurryke tuin en versierings was lekker op die oog. Pragtige kunswerke van die eienaar in die kamers.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ilona P - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilona P
Gesin met tieners

Elsa is 'n wonderlike gasvrou en haar personeel is vriendelik en behulpsaam. Luukse.

Heerlike en luukse verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Art Guesthouse se terugvoer

Hallo Ilona
Dit was wonderlik om julle weer hier te kon hê.
Julle is sulke aangename gaste om te huisves.
Wens julle net die beste.
Groete
Elsa

The Art Guesthouse
Christiaan C - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christiaan C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed.

Perfekte oorbly en vriendelike eienaar/personeel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Art Guesthouse se terugvoer

Hallo Christiaan
Ek is baie bly julle het die tydjie hier by ons geniet
Dis n plesier om julle te kon ontmoet
Julle is altyd baie welkom hier

Mooi bly
Elsa

The Art Guesthouse
Aldu D - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aldu D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Onbeskryflik.

'n Ongelooflike ervaring. 'n Fantastiese en warm verwelkoming. Dadelik tuis gevoel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Art Guesthouse se terugvoer

Aldu dit was n groot plesier om julle hier te kon he
Ek is so bly julle het n aangename tydjie hier gehad
Julle is altyd meer as welkom

Wens vir julle net die beste
Elsa

The Art Guesthouse
Suzette L - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzette L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful rooms and an even more beautiful garden.

If you like to engage your creative side and have a quiet place to unwind, this is definitely the place to stay. We enjoyed our stay very much. It is romantic and a feast for the eyes. Wonderful service and a lovely host.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Art Guesthouse se terugvoer

Hallo Suzette

I am so glad you had an enjoyable stay here
Thank you for being so appreciative of all our efforts, it means a lot
You are most welcome always

Keep well
Elsa

The Art Guesthouse
Mila O - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mila O
Saam met eggenoot / lewensmaat

What a lovely stay!

The room and outside areas are so creative, lovely, and peaceful. Very central to all Harties activities.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Art Guesthouse se terugvoer

Hallo Mila,
I am so glad you had a great time.
You are always welcome here.
Kind regards,
Elsa

The Art Guesthouse
Francois B - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois B
Enkelreisiger

Baie gerieflik en vriendelik.

Die foto's praat absoluut die waarheid, pragtige kamers baie vriendelike mense.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Art Guesthouse se terugvoer

Hallo Francois. Só bly julle het die tydjie geniet.
Dis 'n voorreg om sulke aangename mense as gaste te kon hê
Groete
Elsa

The Art Guesthouse
Anonieme gas - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elize F - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elize F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Juweel van 'n plek!

Pragtige kamer, baie goed toegerus, wonderlike gasvrou en puik ligging. Kunswerke is pragtig, en kombuis het regtig alles wat jy kon benodig. Sal volgende keer net muskietweerder saamneem want daar was nie en Harties het baie muskiete.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Art Guesthouse se terugvoer

Liewe Elize
Ek is so bly julle het lekker gekuier. Dit was 'n groot plesier om julle hier te kon he.
Julle is altyd so baie welkom.
Die muskiete, ai man.

The Art Guesthouse
Dirkie D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirkie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolutely amazing!

The place is so arty and relaxing. I felt inspired after our stay there.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Art Guesthouse se terugvoer

Dirkie
Ek is baie bly julle het lekker gekuier hier
Julle is great mense om as gaste te kon he
Mooi bly
Elsa

The Art Guesthouse
Hennie H - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hennie H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verrassend met die boomtakke.

Duidelik 'n kunstenaar se blyplek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Art Guesthouse se terugvoer

Hallo Johannes
Ek is bly julle het die tydjie hier geniet
Julle is altyd baie welkom
Mooi bly
Elsa

The Art Guesthouse
Okkie P - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Okkie P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vrolik tog rustige atmosfeer.

Baie kunstig en smaaklik versier. Die tuin is uit die boeke.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Art Guesthouse se terugvoer

Hallo Okkie
Ek is baie bly julle het die tydjie hier geniet.
Julle is altyd baie welkom.
Was lekker om julle te kon ontmoet.
Mooi bly.
Elsa

The Art Guesthouse
Pieter P - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustige en ordentlike verblyf.

Die erf is 'n wonderlike plek vir ontspan en is regtig baie netjies. Sal enige tyd weer daar in boek. Waarde vir geld en super stil en rustige atmosfeer, met die mooiste kunswerke.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Art Guesthouse se terugvoer

Hallo Pieter
Ek is baie bly dat jy lekker by ons gebly het.
Jy is altyd meer as welkom.
Groete
Elsa

The Art Guesthouse
Amanda R - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Besonders.

Vriendelikste diens. Elsa maak als so spesiaal met die pragtigste kamer en tuine. Dankie vir die spesiale bederfies waarvoor ek gevra het. En dan, Timothy, wat 'n vriendelike man. Saam maak jul 'n gedugte span. Ons kom beslis weer daar kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Art Guesthouse se terugvoer

Amanda dit was net n groot plesier en n voorreg om julle hier te kon hê.
Julle is altyd meer as welkom.
Groete
Elsa

The Art Guesthouse
Lientjie V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lientjie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kleurvol! Dit is absoluut pragtig daar, en die mense is so vriendelik en behulpsaam.

Ek sal hulle hoogs aanbeveel vir enige iemand, dis seker die mooiste plek wat ek in 'n lang tyd gesien het met die vriendelikste mense. Hulle het ons so welkom laat voel, sal enige tyd weer terug gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Art Guesthouse se terugvoer

Lientjie dit was so lekker om julle as gaste te kon ontvang
So bly julle het dit geniet, dit maak sommer alles vir ons die moeite werd
Wens vir julle net die beste
Elsa

The Art Guesthouse
Martie M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Martie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooi gastehuis en kleurvol.

Netjies, skoon en vriendelike diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Art Guesthouse se terugvoer

Hallo Martie

Ek is bly julle het dit geniet hier.
Was goed om julle te kon ontmoet.

Wens vir julle 'n besonderse nuwe jaar.
Groete
Elsa

The Art Guesthouse
Johan K - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan K
Gesin met tieners

Baie lekker en rustig, mooi dekor en skilderye.

Elsa het n besonderse plekkie daar. Beslis gekik vir iemand wat kuns waardeer en rustigge omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Art Guesthouse se terugvoer

Hallo Johan
Dit was 'n voorreg om julle hier te kon hê.
Lieflike jong mense en vriendelik, net 'n plesier om julle te kon ontmoet

The Art Guesthouse
Sampie P - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sampie P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker rustig gebly.

Pragtige plek in 'n pragtige tuin vol van liefde en aandag. Skoon kamers en baie behulpsame personeel. Sal definitief teruggaan soontoe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter P - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter P
Saam met vriende

Lekker oorgeslaap.

Die plekkie is baie netjies, rustige aand gehad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anthonie D - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anthonie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Besonderse verblyf! Dit voel of mens in 'n ander wêreld is.

Kleurvolste verblyf met 'n zen tuin. Beste gasvryheid en vriendelike diens. Dit is werklikwaar besonders en bekostigbaar. Ons sal vir seker weer daar bespreek!

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Art Guesthouse se terugvoer

Anthonie, dit was regtig lekker om julle te kon leer ken het. Dit was net 'n groot plesier.
Ek is bly julle het 'n lekker tydjie gehad.
Julle is altyd meer as welkom.
Groete
Elsa

The Art Guesthouse
Busisiwe R - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Busisiwe R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Quiet and nice place.

Very friendly staff, especially the guy, nice and very quite place not far from restaurants, most activities and malls.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annalize J - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annalize J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hierdie is 'n besonderse ondervinding.

Dit voer jou na 'n ander wereld kleurvol en rustig. Elsa se kunshand is verrassend en lekker. Dis 'n spesiale plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Art Guesthouse se terugvoer

Annelize en jy is n spesiale soort mens om te kon ontmoet.
Julle is altyd meer as welkom.

Groete
Elsa

The Art Guesthouse
Quinton V - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Quinton V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit laat jou voel asof jy tuis is.

Ek sal elke keer hierheen teruggaan en die was my tweede keer wat ek hier gebly het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Art Guesthouse se terugvoer

Hallo Quinton

Dit is altyd 'n groot vooreg en plesier om sulke aangename mense soos julle as gaste hier te kan he.
Wens julle nert die beste toe.

Groete
Elsa

The Art Guesthouse
Magda G - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut 'n pragtige plek en tuin.

Jy kan so lekker ontspan. Sal beslis weer gaan. Net 'n plesier om daar te bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Art Guesthouse se terugvoer

Magda, dit was net 'n groot plesier om julle te kon ontmoet.
Julle is altyd welkom hier by my.
Groete
Elsa

The Art Guesthouse
Jolene C - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jolene C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great.

Ongelooflike B&B. 10 uit 10.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Art Guesthouse se terugvoer

Hallo Jolene

Dit was net 'n groot voorrreg en plesier om julle te kon ontmoet en as gaste te kon he.
Julle is altyd welkom.

Groete en net die beste vir julle.
Elsa

The Art Guesthouse
Louise V - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly by die mooi en interessante gastehuis.

Pragtige plek, kunswerke baie baie mooi en die kunssinnigheid is indrukwekkend, netjies en mooi kamer en buite area pragtig vir ontspan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mitch W - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mitch W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Breek plaaslik weg met 'n eksotiese draai.

Estese vermeng met kunstige flair in elke kamer. Elsa was gasvry en interessant daarby, en het uitstekende hulp wat ook uithelp. Sal definitief weer draai maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wilna M - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Wilna M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kleurvolle kuier.

Baie netjies, privaat en gerieflik. Heerlike ontbyt-eetgoed in die yskas en verwelkomingswyntjie. Ongelukkig kon ons wel aan die WiFi koppel, maar daar was geen Internet beskikbaar nie. Lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Art Guesthouse se terugvoer

Hallo Wilma,
Ek is baie bly jy het jou kuiertjie hier geniet.
Dit was lekker om julle te kon ontmoet.
Jammer oor die internet, ons het massiewe probleme in Harties met fibre, hulle is vir ewig aan die werk daaraan tot ons erge frustrasie.
Mooi bly.
Groete,
Elsa

The Art Guesthouse
Marie V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Tranquil, relaxing.

Found it very inviting.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Art Guesthouse se terugvoer

I am so glad you had a good stay here with us
You are always very welcome
Keep well
Elsa

The Art Guesthouse
Magna V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magna V
Saam met vriende

'n Prag-blyplek en heerlik ontspan.

Ek en 'n vriendin het gaan spa en toe heerlik oorgebly by The Art Guesthouse. Elsa en haar hulp het ons baie vriendelik ontvang en welkom geheet. Dit is 'n pragtige gastehuis met die mooiste kunswerke en pragtige tuin. Die kamer en badkamer is baie goed ingerig en daar was heerlike ontbyt bederfies in die yskas. Ons het tot donker lekker gekuier in die tuin voor ons kamer en baie lekker geslaap die aand. Beveel The Art Guesthouse aan vir 'n heerlike ervaring.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Art Guesthouse se terugvoer

Hallo Magna,
Julle kuiertjie was kort, maar ek is bly dit was lekker.
Julle is altyd welkom by my.
Groete
Elsa

The Art Guesthouse
Lisa H - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lisa H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooiste mooi.

Die mooiste tuin, en pragtigste kamers. En Elsa en haar bestuurder is baie vriendelik en behulpsaam. Ek sal weer en weer terugkom om net in die tuin te kom sit en koffie drink en boeklees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Art Guesthouse se terugvoer

Lisa, Julle sal altyd meer as welkom wees hier by ons.
Kom kuier gerus weer.
Mooi bly.
Elsa

The Art Guesthouse
Annemarie V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemarie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Oase, 'n pragtige plek vir rus en vrede, 'n paradys. Ons is in vervoering oor die lieflike atmosfeer, 'n energie sò mooi, asook die versiering van die kamers.

Ek kan nie dink dat ek in enige ander plek in die toekoms sal wil tuisgaan nie. Daar is 'n stille energie wat die siel verkwik. Elsa is nie net n warm, vriendelike mens nie, sy is pragtig. Sal altyd teruggaan. Na waters waar rus is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Art Guesthouse se terugvoer

Dit is net baie besonders as gaste vriende raak. Sielsgenote.
Dit was 'n voorreg om julle te kon ontmoet en hier te he vir 'n tydjie.
Twee pragtige mense en julle is altyd welkom hier.

The Art Guesthouse
Jp F - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jp F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nice calming atmosphere.

It's a great place to go rest and break away from one's busy life.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Art Guesthouse se terugvoer

Jean-Pierre,
It was lovely to meet you, and great to have you as guests.
I am really glad you had a pleasant stay.
Keep well
Elsa

The Art Guesthouse
Raelize D - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Raelize D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig.

Ek het 'n kaasbord gevra wat nie afgelewer was nie en ons het op 'n mat die hele naweek gegly, andersins was dit baie lekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Art Guesthouse se terugvoer

Ek kan net groot om verskoning vra. Dit het my regtig heeltemal ontgaan
Baie jammer vir die teleurstelling hoor.
Ek sal kyk na die mat wat gly, dankie dat jy dit onder my aandag gebring het.

The Art Guesthouse
Evert D - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Evert D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekke rustig, baie lekke gewees.

Sal dit weer in toekoms bespreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Suzette L - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzette L
Saam met vriende

Definitief aan te beveel.

Vreeslik dankie ons het alles geniet en dit was heerlik. Kleurryk en alles wat ons nodig gehad het en nog meer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Art Guesthouse se terugvoer

Hallo Suzette
Ek is so bly julle het lekker gekuier
Dit was 'n plesier om julle te kon ontmoet het, lieflike mense.
Groete, Elsa.

The Art Guesthouse
Theo L - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Theo L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie oulik, netjies, iets anders.

Die verblyf was uitstekend, die diens vriendelik, nogal iets anders, kunsinnig. Ons het dit baie geniet en kan dit aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Art Guesthouse se terugvoer

Hallo Theo

Dit was 'n groot plesier om julle as my gaste te kon he. Baie dankie.
Julle is altyd welkom.

Groete
Elsa

The Art Guesthouse
Theresa V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theresa V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vreeslike mooi huis! Baie skoon en netjies.

Elsa is baie vriendelik en 'n kunstenaar duisend! Scons en koffie was 'n wenner met aankoms. Kan niks fout vind en sal beslis weer daar inboek. Dankie Elsa.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Art Guesthouse se terugvoer

Hallo Theresa
Dit was regtig net 'n groot plesier om julle hier te kon akkommodeer. Julle is wonderlike gaste en maak hierdie bedryf die moeite werd.
Julle is altyd welkom hier by my.
Beste wense, Elsa.

The Art Guesthouse
Adel W - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adel W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige, kunssinnige woning - wonderlike atmosfeer en sal beslis weer daar bly!

Besonderse plek! En die ontmoeting en gesels met die eienaar was regtig groot genot!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Art Guesthouse se terugvoer

En julle is besonderse mense! Dit was so lekker om julle te kon ontmoet.
Wens vir julle alles van die beste. Groete. Elsa

The Art Guesthouse
Ryno G - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ryno G
Saam met eggenoot / lewensmaat

So aangenaam en die personeel is vriendelik.

Sal weer gaan kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Art Guesthouse se terugvoer

Hallo Ryno
Dit was so n plesier om julle hier te kon he
Julle is altyd meer as awelkom
Groete
Elsa

The Art Guesthouse
Hester D - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hester D
Saam met vriende

Dit was 'n wonderlike ervaring.

Ek wens ek kon meer sterre gee. Die gastehuis is pragtig, skoon en gerieflik. Alles en meer wat mens sou kon nodig hê. Die eienaar en werkers is baie vriendelik en behulpsaam. Ek sal beslis weer daar gaan bly! Dit was fantasties!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Art Guesthouse se terugvoer

Dit is vir my sooo lekker om te hoor dit was vir julle n lekker ervaring. Julle was ook wonderlike gaste
Julle is altyd welkom
Groete
Elsa

The Art Guesthouse
Dawid B - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Dawid B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam.

Het dit geniet en sal dit weer gebruik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Art Guesthouse se terugvoer

Hallo Dawid

Dit was baie lekker om julle hier te kon he en, julle is altyd baie welkom

Groete
Elsa

The Art Guesthouse
Nela D - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nela D
Saam met vriende

Everything was amazing, we enjoyed our stay.

Will definitely be back, the guest house is just too beautiful for words. Loved it.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charleen K - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charleen K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Beslis 1 van die beste plekke wat ons al besoek het. Mal oor die atmosfeer. Kamers baie stylvol. Eienaar gasvry en vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Art Guesthouse se terugvoer

Hallo Charleen,
Dit was n voorreg en plesier om julle hier te kon he
Julle is altyd baie welkom
Groete,
Elsa

The Art Guesthouse
Valken V - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Valken V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en skoon en baie gerieflik!

Was regtig netjies en baie rustige atmosfeer. Sal beslis weer hier oorslaap!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Art Guesthouse se terugvoer

Dit was net 'n groot plesier om julle twee hier te kon huisves. Julle is altyd baie welkom.

The Art Guesthouse
Pieter D - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Aangesien ek verblyf gesoek het vir die Race to the Sun was ek baie bly om te sien dit is slegs 500 m vanaf die wegspring. Stil, rustige area. Verblyf en tuin is baie netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Art Guesthouse se terugvoer

Hallo Pieter,
Ek is baie bly dat dit vir julle 'n lekker ervaring was.
Julle is altyd welkom hier.

Groete
Elsa

The Art Guesthouse
Rothea M - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Rothea M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Teleurstellend.

Die badkamer was glad nie skoon nie. Daar was geen handwas middel by die wasbak in die badkamer nie. Die deken en was vuil. Die klein kussinkies op die bed se slopies was vuil. Die kamer het glad nie skoon gevoel nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Art Guesthouse se terugvoer

Hallo Rothea
Baie jammer dat dit nie was wat jy verwag het nie.
Ons sal verseker op let oor dit wat jou gepla het.

Groete
Elsa

The Art Guesthouse
Riana E - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Riana E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gebly.

Vir een nag oorgeslaap. Goed geleë vir wat ons wou doen. Netjies en skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Renata D - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Renata D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing place, very eccentric.

There is so much to feast your eyes on in the room and the garden. Love the artistic look. Elsa has an amazing eye for decor and her art is stunning. Such a unique place to visit, we enjoyed it and were sad to leave after our overnight stay.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Wonderlike plek, baie eksentrieke.

Daar is soveel om jou oë in die kamer en in die tuin te vestig. Hou van die kunstige voorkoms. Elsa het 'n wonderlike oog vir dekor en haar kuns is pragtig. So 'n unieke plek om te besoek, ons het dit geniet en was hartseer om te vertrek na ons oornagverblyf.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christo S - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Christo S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verskriklik lekker.

My vrou was in sewende hemel, baie baie lekker en rustig. Kom vir seker weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elsie F - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsie F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig en mooi.

Ons het lekker gebly. Kamer elke aand skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stefanus V - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stefanus V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Niks te verbeter nie. Baie lekker gebly en sal beslis weer daar tuisgaan.

Ons het heerlik gebly en was baie vriendelik ontvang. Kamer was baie skoon en bed het heerlik geslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Brigitte V - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brigitte V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Cosy and clean, real value for money.

We had a lovely stay at The Art Guesthouse. The Italian Room was cosy, clean, and fitted out with everything we may have needed. It was a cold weekend, and I was especially happy that there were more than enough blankets to keep us warm. The art and decor makes the stay so memorable. Will definitely return.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kyle M - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kyle M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfect getaway.

We really enjoyed our stay at The Art Guesthouse. It is located in a very convenient spot, close to everything. The grounds are beautiful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Emberentia W - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Emberentia W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam.

Tuin skep 'n baie mooi indruk en kamer skoon en netjies. Voel lekker om in so plek en omgewing tuis te gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chane V - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chane V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Privaat, rustig en baie interesant.

Van ons aankoms by die gastehuis, het ons welkom gevoel. Die diens was great, ons kamer was mooi, skoon en privaat. Die tuin en kunswerke om en in die huis was pratig, kleurvol en interessant, baie anders en uniek. Ons het lekker gekuier en rus. Ons sal vir seker die Art Guesthouse aanbeveel en vir seker weer gaan kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Art Guesthouse se terugvoer

Goeie dag Chane
Baie dankie vir die mooi oorsig. Ons waarderr dit baie.
Groete
Ria
Admiin

The Art Guesthouse
Yvonne L - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvonne L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik anders, baie rustig, veilig.

Baie kunswerke oral te sien. Tuin is pragtig en rustig. Gasvry ontvang, kamer is netjies, gerieflik ingerig. Goed geleë.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Art Guesthouse se terugvoer

Baie dankie Yvonne. Hoop om julle gou weer te sien.
Groete
Ria
Admin

The Art Guesthouse
Nicky A - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicky A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plekkie.

Pragtige wegbreekplekkie, vriendelike diens, netjies en skoon! Ons sal enige tyd weer teruggaan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Art Guesthouse se terugvoer

Thank you Nicky we appreciate you review. Hope to see you again.
Regards
Ria
Admin

The Art Guesthouse
Martiens J - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Martiens J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plek.

Net teleurgestel oor plek as B&B geadverteer, maar geen ontbyt, behalwe 2 skons en 2 muffins vir 2 nagte, kamers word ook nie opgeruim nie. Ek het al by goedkoper plekke gebly wat beter dienste lewer, ek was teleurgesteld. Mens verwag as 'n plek as B&B bekend staan daar darem 'n ontbyt sal wees. Elsa is baie gasvry en vriendelik en die plek is pragtig. Ons was vir 'n troue daar en vroeg uit om hare te laat doen. As mens dan terugkom na 12 verwag mens dat die plek opgeruim moet wees. Dan wil jy nie nog koppies was en beddens opmaak nie. Hoekom word dit nie duidelik as 'n self-catering plek bemark nie? Ek dink dit is swak om dit nie duidelik te kenne te gee nie. Vir die prys wat mens daar betaal het verwag mens darem 'n goeie ontbyt met skoonmaak van kamer diens. Ek sal die nie sommer die plek aanbeveel nie, oor bogenoemde rede. Alhoewel dit jammer is, want die plek is regtig mooi.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Art Guesthouse se terugvoer

Goeie dag, Ons is baie jammer om van die klagtes te lees. Ons adverteer nie as 'n bed en ontbyt nie. As u die beskrywing van die kamers lees sal u sien dat ons spesifiek noem dat ons selfsorg. Ek het TravelGround gekontak in verband met die deel by die beskrywing wat lees kamer in gastehuis/B&B. Die dame het verduidelik dat dit beteken dit kan 'n kamer / of 'n kamer met ontbyt wees. Ons kan dit ongelukkig nie verander nie, dit is hoe hulle werk. Maar in die beskrywing van die kamer stel ons dit duidelik dat ons selfsorg eenhede het. Ons kamers word skoongemaak van 8-1. Teen R 750.00 per nag dink ons defnitief nie ons is duur nie. Dankie.

The Art Guesthouse
Gertjie C - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Gertjie C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oulike plek vir die kreatiewe siel.

Elsa (die gasvrou) was baie vriendelik en behulpsaam. Die kamer was mooi skoon en ons het lekker gebly. Baie kreatiewe uitleg.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Art Guesthouse se terugvoer

Goeie dag,
Baie dankie vir die positiewe terugvoer.
Groete
Ria
Admin (The Art Guesthouse)

The Art Guesthouse
Rupert V - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rupert V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Living in art.

Beautiful place, awesome hostess.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Art Guesthouse se terugvoer

Hallo Rupert,

It was only a privilege to have shared my space with you
You are always welcome.

All the best
Elsa

The Art Guesthouse
Nelmari K - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nelmari K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verblyf was aangenaam en rustig; die kunsinnigheid het ons in vervoering gehad.

Lekker rustige atmosfeer. Kan jouself verloor in die pragtige tuin en die kunsinnigheid bewonder. Netjiese verblyf met nodige geriewe. Vriendelike gasvrou sowel as haar werkers.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Art Guesthouse se terugvoer

Goeiedag Nelmari,
Baie dankie! Dit is vir my n groot lekkerte om te weet dat julle dit geniet het.
Altyd welkom hier.

Elsa

The Art Guesthouse
Henk L - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Henk L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Exciting plek, dis iets anders en baie netjies.

Ek het die plek baie geniet, dis bietjie iets anders as die gewone ou "boring" kamer. Sal vir seker weer daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alitia V - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alitia V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uniek, gemaklik en smaakvol versier.

Ons was aangenaam verras en dit was selfs beter as die foto's. Elsa was baie gasvry en vriendelik. Sal graag weer daar oorbly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Art Guesthouse se terugvoer

Beste Alitia,

Ek is so bly julle het dit geniet. Dit was 'n groot plesier om julle hier te kon hê.

Groete,
Elsa

The Art Guesthouse
Diana H - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Diana H
Saam met vriende

Ons het gerieflik gebly, en persoonlike aandag ontvang in hierdie interessante, inspirerende, kreatiewe en kunstige omgewing.

Baie dankie Elsa, ons het baie lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Art Guesthouse se terugvoer

Hallo Diana
Dit was net n groot voorreg om julle te kon ontmoet en hier te kon he
Dankie vir julle
Mooi dag
Elsa

The Art Guesthouse
Jean Prieur D - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jean Prieur D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfek vir 'n romantiese wegbreek!

The Art Guesthouse se look en feel, diens en ligging kan in een word beskruif word - uitstekend!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Art Guesthouse se terugvoer

Hallo Jean Prieur
Ek is so bly julle het lekker gekuier hier, baie dankie

Groete
Elsa

The Art Guesthouse
Maryna S - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryna S
Enkelreisiger

Absoluut fantasties!

Die webtuiste doen skaars die gastehuis gestand. Dit is meer as wat ek verwag het. Baie dankie Elsa vir jou gasvryheid en dat jy ons ingelaat het in jou wonderlike wêreld. Ons sal jou verseker weer sien!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Art Guesthouse se terugvoer

Beste Maryna,

Dit is vir my so lekker as julle dit geniet het, dit maak alles sommer net die moeite werd. Kom kuier gerus weer of loer in vir 'n koffie of 'n wyntjie.

Groete,
Elsa

The Art Guesthouse
Jolet P - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jolet P

Baie lekker gebly.

Sal weer en weer by The Art Guesthouse tuisgaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Art Guesthouse se terugvoer

Hallo Jolet
Ek is so bly dit was vir julle 'n lekker ondervinding.
Julle is altyd welkom.

Groete
Elsa

The Art Guesthouse
Lizette V - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Indien jy regtig wil ontspan en batterye herlaai is The Art Guesthouse die antwoord.

Baie dankie Elsa vir jou aangename ontvangs. Ons het heerlik uitgerus en die naweek baie geniet. The Art Guesthouse is regtig die plek om te kom ontspan en al die asemrowende dekor om jou te geniet. Die ligging is baie sentraal en besienswaardighede is maklik om te bereik. Die kamers is baie skoon, gerieflik en volledig toegerus. Kamers word daagliks gediens. Baie dankie vir die bederf met botterbroodjies, muffins en beskuit. Ons sal The Art Guesthouse beslis weer besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Art Guesthouse se terugvoer

Hallo Neels,
Baie dankie. Dit was net 'n plesier om julle hier te hê.
Ek is bly julle het dit geniet.
Groete
Elsa

The Art Guesthouse
Jana G - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jana G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oase na 'n wilde week.

Ons het net een aand by The Art bespreek vir 'n troue. Ons was baie beïndruk met die kamer en die diens. Die tuin is asemrowend mooi en dit was heerlik om vroegoggend buite in die tuin te sit en die koffie en skons te geniet wat verskaf is. Die Gasvrou is baie vriendelik en behulpsaam. Ons beplan klaar om terug te gaan vir 'n naweek. 'n TV sal 'n ekstra bonus wees vir die manne wat naweke rugby kyk, maar dit was nie vir ons 'n probleem nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Art Guesthouse se terugvoer

Hallo Jana
Dit gee my groot vreugde as ek weet julle het lekker gebly hier by my.
Ek waardeer julle terugvoering baie.
Julle is altyd welkom natuurlik.
Groete
Elsa

The Art Guesthouse
Adriaan D - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Adriaan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Interessante verblyf.

Baie interessante oornagplek. Iets anders as die gewone. Baie netjies met 'n uitstekende kunstenaar as eienares.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Art Guesthouse se terugvoer

Hallo Adriaan
Baie dankie vir julle kommentaar.
Dit was 'n groot plesier om jul hier te kon hê.
Julle is altyd welkom.
Elsa

The Art Guesthouse
Louise N - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kos vir die kreatiewe siel.

Wat 'n belewenis! Vandat ons daar aangekom het, het Elsa se vriendelikheid en die kleurvolle atmosfeer van haar plekkie ons oorweldig en tuis laat voel! Die moeite in al haar detail laat mens belangrik, welkom en spesiaal voel! Vir seker gaan The Art Guesthouse op ons gunsteling-lysie kom!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Art Guesthouse se terugvoer

Hallo Louise
Baie dankie! Ek het dit geniet om julle hier te hê.

Groete
Elsa

The Art Guesthouse
Debbie F - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debbie F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolutely amazing!

Really a great experience. Beautiful art work all made by Elsa. Rooms are all unique and exceptionally well laid out. Not even to mention her scrumptious breakfasts. Elsa is hands on and super friendly. I would definitely recommend this b&b to anyone looking for a peaceful place to spend your weekend. Top notch.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Art Guesthouse se terugvoer

Hallo Debbie,
It was a great pleasure to have you here. Thanks!
Kind regards,
Elsa

The Art Guesthouse
Romano D - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Romano D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gemaklik en baie mooi en sal enige tyd weer daar gaan bly.

Baie vriendelik gasvrou met 'n baie mooi en gemaklike plekkie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Art Guesthouse se terugvoer

Hallo Romano
Dit was great om julle hier te hê. Julle is altyd welkom
Groete,
Elsa

The Art Guesthouse
Johan M - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johan M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nice and cozy!

Nice place to stay. Very interesting decor. Will book there again.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Lekker en gerieflik.

Lekker plek om te bly. Interessante dekor. Sal weer daar bespreek.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Art Guesthouse se terugvoer

Hallo Johan
Baie dankie. Dit was baie lekker om julle hier te hê.
Groete,
Elsa

The Art Guesthouse
Hermanus B - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hermanus B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker kamer met asemrowende tuin!

Van ons eerste oomblik by The Art Guesthouse tot ons laaste was dit een van die lekkerste slaapplekkies. Elsa is vreeslik kunstig en het kuns in alles gesit van die kamers reg deur tot die tuin. Ons sal beslis weer en weer daar gaan bly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Art Guesthouse se terugvoer

Hallo Sonja
Dit was net 'n groot lekkerte om julle hier te kon hê.
Groete
Elsa

The Art Guesthouse
Marika V - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marika V
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Avontuur op sy eie.

Dit was iets anders as die normale - 'n avontuur op sy eie - en die ekstra moeite om ons verblyf spesiaal te maak het ons opreg waardeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Art Guesthouse se terugvoer

Baie dankie Marika. Dit was 'n voorreg om julle hier te kan hê. Groete Elsa

The Art Guesthouse
Gerrit J - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrit J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie baie lekker.

Daar's baie om te sien en baie om te doen. Die gastehuis is baie interessant. Dis 'n moet om daar te gaan oorbly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Art Guesthouse se terugvoer

Hallo Gerrit
Baie dankie vir julle positiewe kommentaar. Dit word baie waardeer

Groete
Elsa

The Art Guesthouse
Anonieme gas - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R935
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R935
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R935
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Elizabethstraat 27, Schoemansville, Hartbeespoort, 0216, Noordwes
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3e184bef7474a58c83504636ad5feb90fd9ceef604c20c1ee9590078a390075546e1d9eb30872df5ac49779f93785f6ac89a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R935 per nag (plek vir 2) 81 5 1 5 27 Elizabeth Street Schoemansville 0216 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.7306199 27.86761
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem