+12
Gastehuis in Hopetown

The Big Tree Guest House

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 5 van Coller Street, Hopetown, 8750, Noord-Kaap Sien kaart

Beskrywing

The Big Tree Guest House bied gerieflike oornagverblyf in die ouwêreldse dorpie, Hopetown, in die Karoo-distrik. Die dorp is naby die Oranjerivier geleë, waar besoekers verskeie watersporte kan geniet.

Dié gastehuis het slaapplek vir 8 gaste in 3 slaapkamers, elkeen met sy eie badkamer. Daar is 2 slaapkamers met slaapplek vir 3 gaste en die derde eenheid het slaapplek vir 2 gaste. Elke kamer het lugversorging, 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n yskassie, 'n mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe.

Gaste het toegang tot gemeenskaplike braaigeriewe wat asb. vooraf met die gastehuiseienaar bespreek moet word, WiFi en veilige parkeerplek.

Daar is verskeie doendinge in die omgewing soos witwatervlotvaart, wildkyk, voëlkyk en voetslaan.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 123 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.2
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Willem L
Gesin met tieners
5.0
Halfpad oorslaap. Baie goed geleë vir oornag oppad Kaap toe.
Jan 2026
Jaco En Thea H
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker gerus. Baie bly oor die A/C in die kamer. Was baie warm. Baie netjies en vriendelike diens. Sal graag weer daar oor bly.
Des 2025
Lida F
5.0
Goeie oornag plek. Baie lekker. Alles was skoon en netjies. Sal weer hier slaap.
Des 2025
Hilda B
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik gesellig. Goeie waarde vir geld.
Nov 2025
Anita J
Saam met lewensmaat
5.0
Pleasant, safe and relaxing. Excellent personal attention and assistance on arrival. She offered us freezing space when we requested it...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Madeleine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 123

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 5 van Coller Street, Hopetown, 8750, Noord-Kaap
  • Gaste dink The Big Tree Guest House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 650
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 650
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 650
per nag, vir 2 mense
Bespreek

5 van Coller Street, Hopetown, 8750, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAAOYZZBHgOH4lajaJc6yXK6Wk6kG5RE7u9KE141ZmjmPEcxeMV9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag, vir 2 mense 123 5 1 5 5 van Coller Street Hopetown 8750 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -29.624091854881 24.085492078539
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang