Hopetown Akkommodasie by The Big Tree Guest House | LekkeSlaap
+17

The Big Tree Guest House

10 resensies
Gastehuis
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Coller-straat 5, Hopetown, 8750, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R580 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

The Big Tree Guest House bied gerieflike oornagverblyf in die ouwêreldse dorpie, Hopetown, in die Karoo-distrik. Die dorp is naby die Oranjerivier geleë, waar besoekers verskeie watersporte kan geniet.

Dié gastehuis het slaapplek vir 8 gaste in 3 slaapkamers, elkeen met sy eie badkamer. Daar is 2 slaapkamers met slaapplek vir 3 gaste en die derde eenheid het slaapplek vir 2 gaste. Elke kamer het lugversorging, 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n yskassie, 'n mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe.

Gaste het toegang tot gemeenskaplike braaigeriewe, WiFi en veilige parkeerplek.

Daar is verskeie doendinge in die omgewing soos witwatervlotvaart, wildkyk, voëlkyk en voetslaan.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 10 resensies vir The Big Tree Guest House
Netheid
4.8/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.2/5

Ligging

  • Van Coller-straat 5, Hopetown, 8750, Noord-Kaap
  • Gaste dink The Big Tree Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R580
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R580
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Coller-straat 5, Hopetown, 8750, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAAV5z6N06Iy9C4SKQDz1AqR55VenwTblalsOirSfXchDNloFKLx?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R580  per nag (vir 2 persone) 10 5 1 5 5 van Coller Street Hopetown 8750 Noord-Kaap 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -29.624091854881 24.085492078539
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za