LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by The Big Tree Guest House | LekkeSlaap
+17

The Big Tree Guest House

20 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 20 resensies vir The Big Tree Guest House
Netheid
4.7/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.3/5
Willem C - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem C
Enkelreisiger

'n Lekker oornag verblyf.

Die eienaar was baie vriendelik en behulpsaam.Sy het uit haar pad gegaan om goeie diens te lewer.Die oornag kamer is lekker ruim en als is daar wat jy benodig.Ek sal verseker weer van BIG TREE gastehuis gebruik maak.

The Big Tree Guest House's terugvoer

Hi Willem,
Baie dankie vir jou terugvoer.
Hoop ons sien jou sommer gou weer.
Groete, Madeleine.

The Big Tree Guest House
Rone S - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Rone S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Privaat en stil.

Was rustig stil en privaat.

Jenny S - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jenny S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelik en netjies.

Sal dit beslis aanbeveel.

The Big Tree Guest House's terugvoer

Baie dankie vir die resensie! Hoop om julle weer te sien.
Groete
Madeleine

The Big Tree Guest House
Riana R - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana R
Gesin met tieners

Wonderlike, rustige oorslaapplek op 'n pragtige, klein dorpie.

Die kamers is netjies, skoon en gerieflik. Die swembad en tuin is 'n lieflike lafenis. Die area is veilig en die diens was baie goed.

The Big Tree Guest House's terugvoer

Hi Riana, baie dankie vir die resensie. Hoop om julle weer te sien.
Groete, Madeleine.

The Big Tree Guest House
Bertie M - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bertie M
Gesin met klein kinders

Personeel is verskriklik vriendelik

Die personeel is baie vriendelik en behulpsaam. Sal definitief in die toekoms weer daar oornag.

The Big Tree Guest House's terugvoer

Hi Bertie,
Thank you for the review!
Hope to see you again.
Kind regards
Madeleine

The Big Tree Guest House
Elsabe B - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsabe B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker skoon en veilig.

Ons het heerlik gebly, was vriendelik ontvang, voldoen aan Covid-19 vereistes. Lugreëling, yskas en mikrogolfoond in kamer groot pluspunte. Netjies en skoon. Ons sal vir seker weer daar tuisgaan. Baie goeie waarde vir geld, baie dankie.

The Big Tree Guest House's terugvoer

Hi Elsabe,
Baie dankie vir die resensie.
Hoop om julle weer te sien.
Groete
Madeleine

The Big Tree Guest House
Pieter K - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was wonderlik.

Het baie lekker gebly. Sal dit aanbeveel.

Kobus K - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kobus K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker en vriendelike ontvangs.

Gasvrou was baie behulpsaam en vriendelik. Mooi omgewing en veilige parkering.

The Big Tree Guest House's terugvoer

Hi Kobus,
Baie dankie vir terugvoer.
Dit was lekker om julle hier te ontvang.
Hoop ons sien julle gou weer.
Groete
Madeleine

The Big Tree Guest House
At G - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
At G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nie goeie aankoms gehad nie.

Hek op my voertuig begin toemaak. Pen nie in grond gedruk nie, terwyl ek vir die eienaar gekyk het om vorentoe te beweeg omdat daar ‘n redelike hoogte verskil was, en spasie beperk. Hek beweeg en dit het teen my voertuig geskuur. Nie gelukkig nie. Nr. 3 se beddens gedaan. Beide my vrou en ek het rugpyn gehad.

Ronel L - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ronel L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, gerieflik, waarde vir geld.

Vriendelik ontvang, netjiese skoon kamers. Al negatiewe punt, ons bespreek volgens die geriewe wat beskikbaar is. Die braaiplek was deur die eienaar se kinders gebruik en ons kon dit nie gebruik nie. Gaste moet ingelig word wanneer hulle navraag doen indien geriewe nie beskikbaar is nie.

At G - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
At G
Gesin met klein kinders

Dankie, Madelein, vir julle wonderlike gasvryheid.

Baie stil, wonderlike gasvryheid.

The Big Tree Guest House's terugvoer

Hi At,
Baie dankie vir resensie. Hoop om julle weer te sien.
Groete,
Madeleine

The Big Tree Guest House
Foster E - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Foster E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Warm gery en vinnig afgekoel in skoon swembad, kamers altyd 'n juweel, gasvrou altyd 100% aan kliënt se kant, baie veilig en pragtig.

Geen eetgerei maar vra en is voorsien.

The Big Tree Guest House's terugvoer

Hi Abe,

Baie dankie vir die resensie. Hoop om julle weer te sien!

Groete
Madeleine

The Big Tree Guest House
Pierre P - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Klein, eenvoudig, mooi en gemaklik.

Hopetown is 'n pragtige geskiedenis ryk dorpie en dit was aangenaam om deur die strate te kon stap.

The Big Tree Guest House's terugvoer

Hi Pierre,
Baie dankie vir resensie. Ek waardeer die terugvoer.
Groete,
Madeleine

The Big Tree Guest House
Andre W - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andre W
Gesin met tieners

Ek sal Big Tree Guest House beslis aanbeveel as oorslaapplek vir een aand.

Ek sal voorstel hulle kyk na 'n paar klein goedjies. Seep in die badkamers, en 'n badkamerdeur op die tweebedkamer. My twee seuns het die kamer gedeel so dit was aanvaarbaar, maar sou wel meer privaatheid gegee het. Die kliëntediens was goed en alles was netjies in die kamers.

The Big Tree Guest House's terugvoer

Hi André, baie dankie vir die terugvoer, ek gaan aandag gee daaraan.

The Big Tree Guest House
L W - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
L W
Gesin met klein kinders

Heerlik en gerieflik.

Beslis waarde vir geld. Baie netjies en ons is vriendelik ontvang. Sal dit beslis weer as oornagslaapplek gebruik.

The Big Tree Guest House's terugvoer

Baie dankie vir die pragtige terugvoer. Hoop ons sien julle sommer gou weer.

The Big Tree Guest House
Hendrik Albertus S - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hendrik Albertus S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi kamer, super skoon en netjies.

Lekker gebly! Die kussings was net ongelooflik hard en styf. Maar vir iemand anders sou dit nou weer werk. Dit was altwee kere wat ons daar geslaap het ongelooflik raserig in die omgewing, glad nie eienaar se skuld nie. Dis honde wat heelnag blaf en so aan. So neem dit maar in ag dat dit wel in 'n woongebied is.

The Big Tree Guest House's terugvoer

Hi Melanie, Baie dankie vir jou terugvoer.

The Big Tree Guest House
Andries C - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andries C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Eenvoudig en netjies.

Baie lekker en rustige plek eenvoudig, gerieflik.

The Big Tree Guest House's terugvoer

Hi Andries,
Baie dankie vir die resensie, ek waardeer dit.
Groete,
Madeleine

The Big Tree Guest House
Hannes D - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Hannes D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Eienaars se hond het regdeur die nag voor ons kamer venster getjank, ons kon nie slaap nie.

Plek was skoon en netjies en bed gemaklik. Omdat die hond deurnag getjank het, het ons baie moeg verder gery.

The Big Tree Guest House's terugvoer

Hi Hannes,
Ek is vreeslik jammer oor die honde wat blaf, maar ek wil net 'n regstelling maak.
Dit is definitief nie my hond wat blaf nie, dit is honde in die buurt wat rond loop in die nag, waaroor ek geen beheer het nie.

The Big Tree Guest House
Ivan J - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ivan J
Gesin met klein kinders

Skoon, standaardkamers.

Vriendelike diens, netjies en skoon.

The Big Tree Guest House's terugvoer

Hi Ivan, baie dankie vir die resensie. Hoop ons sien julle weer.
Groete Madeleine.

The Big Tree Guest House
Carina D - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carina D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik ontspannend.

Skoon en netjiese kamer. Swembad, braaiplek en veilige onderdakparkering groot pluspunte. Asook troetediervriendelik.

Vanaf R580
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R580
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R580
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Coller-straat 5, Hopetown, 8750, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAAV5z6N06Iy9C4SKQDz1AqR55VenwTblalsOirSfXchDNloFKLx?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R580  per nag (vir 2 persone) 20 5 1 5 5 van Coller Street Hopetown 8750 Noord-Kaap 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -29.624091854881 24.085492078539
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!