The Black Pearl
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 75 Carpathos Avenue, Calypso Beach, Langebaan, 7357, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Die Black Pearl Vakansiehuis is geleë in die kusvoorstad Calypso Beach, Langebaan. Die eiendom bied slaapplek vir tot 10 gaste in 3 lieflike selfsorgwoonstelle, ideaal vir paartjies, gesinne of groepe wat 'n rustige wegbreek op hul eie privaat strand wil geniet.
Of gaste nou kies om die hele huis as 'n gesin te geniet of aparte verdiepings te bespreek vir vriende wat hul eie ruimte soek, hierdie vakansiehuis verseker gemak, privaatheid en onvergeetlike herinneringe 'n paar treë van die strand af.
Die selfsorg-eenhede beskik oor 'n hoofleefarea met 'n kombuis toegerus met 'n mikrogolfoond, yskas-vrieskas, oond, stoof, eetgerei en breekware, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe. Vanuit die kombuis lei 'n sitkamer met gemaklike sitplek en 'n slim-TV, terwyl gratis WiFi-toegang voorsien word.
Gaste kry veilige parkering en toegang tot braaigeriewe op die perseel.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 75 Carpathos Avenue, Calypso Beach, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
75 Carpathos Avenue, Calypso Beach, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang