Pick your preferred language

English

Afrikaans

Selfsorg in De Rust

The Cottage

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 45 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Francois P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Onbeskryflik lekker gewees. Uitstekende plek. Baie netjies en skoon. Lieflike mense wat die plek besit. Ons gaan vir seker weer by hulle kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stephanus W
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Wow, found a gem. This was originally our second option, but I am very glad that we stayed here. Personal service and attention to detail by the owners, with everything in perfect condition.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Romandi W
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Ongelooflike plek! Dankie vir al die liefde en moeite ingesit om ons verblyf so gemaklik en lekker as moontlik te maak. Van die instap met persoonlike verwelkomingsbord, die koekies en lekkers, tot die speelgoed boks vir ons seuntjie en detail dekor met spekbome en blommetjies. Dit het als bygedra tot die ongelooflike ondervinding en tyd by julle. Storm en Skye is dierbaar en baie gehoorsaam en ons het lekker met hulle gespeel. Ons sal vir seker weer by jul stop as ons in die area is!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nadia B
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Amazing hidden gem. It was very good; we really enjoyed every small detail and an amazing hostess. Thanks so much for everything.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marc C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Wonderful choice for a Karoo stopover or breakaway. Incredible attention to detail. Perfect space with everything needed on hand. Spotlessly clean. Highly recommended.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anton V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Baie baie aangenaam. Een van die beste verblyfplekke nog gebly. Sal vir seker weer daar inboek, indien geleentheid dit voordoen. Eienaar se handewerk om die plek te bou, is uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dewet V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Rusrig. Netjies en ongelooflik mooi. Uitstekend. Klein juweel. Die plekkie is netjies met spesiale aanraking wat mens nooit sal vergeet nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ian M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Excellent. Lovely place to stay, lovely and friendly host, decor was beautiful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riaan R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Ons kan hierdie cottage werklik baie sterk aanbeveel. Wonderlike plek, met uitstekende geriewe. Besonder goeie detail en baie skoon en netjies. Baie vriendelike mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
The Cottage
Baie dankie Riaan. Dit was wonderlik om julle te ontmoet! Ons is so bly julle het ons Cottage geniet! Ons sien uit om julle weer te sien!

Theunis S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Uitstekende waarde vir jou geld. Fantasties. So netjies en skoon. Was definitief nog die beste plek wat ek by gebly het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
The Cottage
Baie dankie, Theunis, vir jou wonderlike resensie. Ons is opgewonde om te hoor dat jy ons plek een van die beste gevind het! Ons sien uit daarna om jou volgende keer weer hier by ons te hê!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Johan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 45

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 1 350
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 350
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 350
per nag (plek vir 2)
Bespreek

1 4th Avenue, De Rust, 6650, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAece06e99d30f6e99d0913d5d53945645ff7ec3010b0cd8af315c6bd6f16f21f25cf55c773bb3dc48e0dc088ca98a913aa535?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag, vir 2 mense 45 5 1 5 1 4th Avenue De Rust 6650 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.490318925765 22.532982762152

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang