+90
Gastehuis in Raithby

The Country Guesthouse

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.7
Veiligheid
4.6
Andaleen R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Ideale oornagplek met heerlikste ontbyt en gawe personeel! Gasvryheid uit die boonste rakke. Staf is vriendelik en behulpsaam. Verblyf skoon, netjies en ruim. Heerlike beddens en beddegoed. Stilte was wonderlik. Ontbyt absoluut heerlik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cameron H
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Nice. We had a wonderful stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johnny N
1 nag
4.8
Sep 2025

Baie lekker bly gewees. Baie skoon en ruim eenhede met 'n rustige plaas atmosfeer. Tarentale en ganse wat gehoor word vroeg oggend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Suzette P
1 nag
4.6
Mrt 2026

Baie dankie vir die spesiale aand wat ons om die braaivleisvuur kon geniet. Ons is opreg dankbaar vir die akkommodasie en gasvryheid tydens ons verblyf by die Country Guesthouse. As ouers, gasheer/vrou van ons jongste seun Matthew se huwelik by die WFR saam met ons familie en gaste, was dit 'n feestelike en 'n baie spesiale tyd en naweek. Met dank aan die bestuur en personeel.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
La-Toyah
The Country Guesthouse
Hello Suzette, Vreeslik dankie dat jy die tyd uitgekoop het om die lieflike prysrapport te skryf. Dit was werklik ons plesier en voorreg. Julle het dit ook vir ons maklik gemaak met julle gawe gesindhede. Seënwense, Othelene

Suzette P
Kort verblyf
4.2
Mrt 2026

Ons verblyf vir doel gerig en perfek. Ons verbly was spesifiek om so naas moontlik aan die WFR venue te wees. Die plaasatmosfeer was mooi en gesellig. Kommunikasie uitstekend en die ontbyt smaklik.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Thelma V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2025

Skoon, netjies, ligging uitstekend. Ons het heerlik gebly.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nadia V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Heerlik. Die personeel was besonders vriendelik en bedagsaam. Die kamer was skoon en netjies. Ons het heerlike kos by die restaurant geëet en was baie beïndruk met ons wegeneemontbyt die oggend wat ons vertek het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henk S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Apr 2023

Rustigge, plattelandse gevoel. Ruim kamers, goeie restaurant op die perseel. Fantastiese ligging vir persone wat die wynland-ondervinding wil hê, maar ook naby genoeg aan Kaapstad vir daguitstappies.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Chester D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2022

Fantastic. Baie rustig en baie stil, net wat mens soek na 'n harde week se werk.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizanne L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2021

Netjies en gerieflik. Lekker ontbyt, wonderlike area, en gerieflike bed, en badkamer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

La-Toyah Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 2 150
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 150
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 150
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Zandberg Farm, 96 Winery Road, Off R44 Between Stellenbosch & Somerset West, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 34 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAASOCIHCfwth8UjiXuM4IkHxsfsHma6dSgZxciuiOhEuD0MSIZew?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 150 per nag (plek vir 2) 18 5 1 5 Zandberg Farm, 96 Winery Road Off R44 Between Stellenbosch & Somerset West 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.027206585265 18.809108483467

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang