+28

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 91 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Rafal S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Great. Check-in was smooth. The host was lovely and the space was quite cute.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ulma
The Cozy Room
Thank you, Rafal, for this great review. Very much appreciated.

Christina S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Rustig. Baie lekker gebly en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adrian V
1 nag
5.0
Mrt 2026

Awesome. Die plek was absolutely great en het heerlik geslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Este H
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mrt 2026

Nice room with everything you need and a lovely and friendly host! Had a great stay in the cozy room.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ulma
The Cozy Room
Baie dankie Este vir die mooi resensie. Ek waardeer dit opreg. Dis altyd lekker om jou hier te akkommodeer.

Eslin E
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Mrt 2026

Comfortable, clean, and pleasant stay. My stay was very comfortable and enjoyable. The staff were friendly, the environment was clean, and everything met my expectations.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ulma
The Cozy Room
Thank you so much for the great review. Very much appreciated.

Yolanda B
Kort verblyf
5.0
Feb 2026

Peaceful, comfortable and at ease. Peaceful. I enjoyed my stay; the owner was very friendly and she did offer to drive me around in the area.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ulma
The Cozy Room
Baie dankie vir die mooi resensie. Ek waardeer dit opreg en hoop om jou gou weer te sien.

Marius S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Baie lekker. Baie gerieflik. Gasvrou baie vriendelik en behulpsaam. Alles wat ons nodig gehad het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Franscois R
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2026

Het lekker gekuier en gebraai. Lekker klein plekkie om oor te slaap na 'n lang pad. Lekker onderdak braai met hout en rooster. Gasvrou het ook laat weet dat hulle die skottelgoed self kom was. Lekker skoon beddegoed.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Ulma
The Cozy Room
Baie dankie, Franscois, vir die mooi resensie. Ek waardeer dit opreg, en dis altyd lekker as sulke lekker mense hier kom kuier!

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2026

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ulma
The Cozy Room
Baie dankie vir die positiewe resensie. Ek waardeer dit baie.

Teresa V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2026

Kamer het alles wat nodig was vir my en man, baie netjies en skoon. Heerlik gebly, skoon en netjies. Perfek vir kort verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Ulma
The Cozy Room
Baie dankie Teresa vir die mooi resensie. Waardeer dit baie en dankbaar dat julle lekker gebly het.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Ulma Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 91

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 750
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 750
per nag, vir 2 mense
Bespreek

3 Reënblom Street, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAba02d13363e6aa1d7538394f16103c143581238414112c5a5a5c0c5325ec289af1f075ae7690339f8b873ea7d3f778e89c4e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 91 5 1 5 3 Reënblom Street Clanwilliam 8135 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -32.1787801 18.8857273
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang