Beskrywing
Dié kamers is ruim, helder en pragtig versier. Elke kamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Verder is daar 'n yskassie, koffiemasjien, lugversorging en 'n TV met DStv-hotelpakket.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Tariewe wat vertoon word, is op 'n bed-en-ontbyt basis.
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 6 jaar betaal R200.
Kinders tussen 7 en 18 jaar betaal 100% van die deeltarief.
Rook is verbode in die kamers.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Kanovaart moet die dag voor die inklokdatum gereël word.
Die restaurant is saans gesluit, tensy anders gereël.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kamers is ruim, helder en pragtig versier. Elke kamer het 'n koningingrootte-bed, 'n en suite-badkamer met 'n spa-bad, toilet en 'n wasbak. Verder is daar 'n yskassie, koffiemasjien, lugversorging en 'n TV met DStv-hotelpakket.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 6 jaar betaal R200.
Kinders tussen 7 en 18 jaar betaal 100% van die deeltarief.
Rook is verbode in die kamers.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Kanovaart moet die dag voor die inklokdatum gereël word.
Die restaurant is saans gesluit, tensy anders gereël.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
3 Oaks Farm, Modderrivier, 8700, Noord-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Soos Gesien op Facebook
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang