The Cygnature Boutique Hotel
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 3 Oaks Farm, Modderrivier, 8700, Noord-Kaap
- Vanaf R1 600 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Die Cygnature Boutique Hotel is geleë op die Magersfontein Memorial Gholflandgoed (MMGE), met uitsig oor heuwels en 'n pragtige sentrale dam. Die landgoed is geleë in die Noord-Kaap, ongeveer 3.4 km vanaf Modderrivier en ongeveer 39 km vanaf Kimberley.
Weg van die gewoel, bied dit 'n rustige atmosfeer terwyl dit steeds naby genoeg is aan 'n magdom vermaak, eet- en ontspanningsaktiwiteite om sakegaste, ontspanningsreisigers, gholfspelers en avontuursoekers te pas. Verblyfopsies sluit in Luukse en Deluxe kamers, wat ruim en helder is met pragtige uitsigte, elegante dekor en moderne geriewe. Elke kamer is toegerus met 'n klein yskas, lugversorging en 'n TV met 'n hotelboeket van DStv-kanale. Die luukse kamers het elk 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer. Die luukse kamer het 'n koningingrootte bed en 'n en suite-badkamer met 'n spa-bad.
Die Cygnature Restaurant bied à la carte-etes. Aktiwiteite op die landgoed sluit in 'n gholfbaan, fietsry, voëlkyk en perdry.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Craig Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 56
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 3 Oaks Farm, Modderrivier, 8700, Noord-Kaap
- Gaste dink The Cygnature Boutique Hotel het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 3 Oaks Farm, Modderrivier, 8700, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang