Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Cygnature Boutique Hotel

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Craig Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 37

Jaar gelys 8

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 37 resensies vir The Cygnature Boutique Hotel
Netheid
4.4/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.3/5
Anista R - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anista R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wat 'n juweel. Uitstekende en vriendelike diens.

Ons het baie lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rui L - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rui L
Gesin met tieners

Super stopover.

Wonderful stopover on the way back from Cape Town, even managed 9 holes of golf. Highly recommended.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michael L - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael L
Gesin met tieners

Great weekend and overnight stay.

The hotel was very accommodating, setting up our meals in the room, which was great. The room was very large and I loved the big bathroom and bath. I highly recommend the hotel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elizabeth N - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth N
Saam met vriende

Peaceful.

Had a wonderful stay. The place is safe and secure. Friendly staff, clean rooms, wheelchair accessible premises. Filling breakfast included in the price.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andrew T - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrew T
Enkelreisiger

Sal sterk aanbeveel.

Goeie waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Shenley C - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shenley C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Luxurious.

It was a perfect location for visiting the battlefields in the area. Every night, we could return and enjoy a refreshing shower and a very comfortable bed, along with air conditioning. It was quite hot during the few days we stayed in the area! The room we stayed in was one of the nicest in the hotel, with added luxuries like a Nespresso machine. The place itself was beautiful, and we even had the opportunity to see some wildlife.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ronel R - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel R

Wens ons kon langer bly.

Absoluut fantasties! Ons voertuig het gebreek en ons het gewag vir 'n nuwe voertuig. Ons het die Cygnature geskakel en hulle laat weet, ons was bewus van die feit dat inklok 5 uur toemaak, ons sou eers 9 uur die aand daar wees. Cygnature het ons so geakkommodeer en het gereël dat ons laat aand inklok. Hulle het ook vir ons 'n spyskaart gestuur waarvan ons kos kon bestel en die kos was in ons kamers toe ons laat aand daar aankom. Uitmuntende diens! Oor en verby. Baie dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Myrna V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Myrna V

Complete disaster trying to find establishment that did not display the Cygnature Boutique Hotel anywhere for miles around! I would only recommend.

Hotel was very clean, luxurious, lovely setting in the estate etc. But all the signs were MMGC. That did not appear anywhere on our booking confirmation! Unfortunately load shedding - so made things even more awkward. They did supply lamps etc. Restaurant at golf course. Eish! Perhaps they are just trying their best. Probably brilliant to stay there if you had a golfing weekend!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jaco W - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende diens.

Ideale area om Magersfontein en omgewing te besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lucille V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucille V
Saam met eggenoot / lewensmaat

A welcoming space for weary bones.

Just what we needed as an overnight stop. The room was clean and welcoming. The staff was thoughtful enough to have switched on the heater before our arrival. So the room was nice and toasty. The fireplace was packed with wood, ready for lighting. Highly recommended.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elias M - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elias M
Saam met eggenoot / lewensmaat

It is a very refreshing environment to visit. I really enjoyed staying there with beautiful surrounding. The meals were good and delicious.

I really enjoyed my stay. The staff members were also friendly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ronel M - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ronel M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooi gholfbaan met pragtige eenhede.

Dit is 'n pragtige plek. Die eetsaal kort net so bietjie TLC, verf dop van die mure af en daar is waterskade aan die dak. Kos was wel baie lekker in die restaurant en die kamers is smaakvol.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liza V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liza V
Saam met vriende

Baie mooi oornagtariewe.

Staf was baie vriendelik. Restuarant waarde vir geld en hoogs aan te beveel. Mooi rustige omgewing om te oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pierre D - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties!

'n Braai was gereël en was gereed met 'n gedekte tafel buite ons kamer. Die diens is voortreflik en almal is vriendelik. Awesome!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carolina B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carolina B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Good value for money outside Kimberley. On a golf course with great views.

We had a great stay, however, it would be great to have access to a swimming pool, which was a pity, and also there are a lot of flies around the restaurant, which is quite off-putting. Something does need to be done about that, as there were like 20 to 30 flies on our table at a time. But the service was very nice and friendly, the rooms are very large, and food was good. It would also be nice to know about activities on-site, walking to the river, or a walk on the estate, but reception didn't know about anything to tell us. Lastly, it is important to have backup for load shedding, as when the aircon was off, it was unbearable in the room and we needed to sit outside until the power came back.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sharavan G - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Sharavan G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very unpleasant.

When we were checking in, we had to wait over 1 hour before we could go to our room (they were busy repairing the DStv). We had to be downgraded from a Luxury room to a Deluxe room: room and bathroom floor weren't clean, hair in basin drain, fridge not working, pillow case dirty (for the price difference we were given a meal), items on menu not available. Lots of flies in restaurant.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anandi W - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anandi W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rusitg.

Die kamer is baie netjies en skoon en het 'n lieflike bad en stort. Dit is veilig en rustig en die ontbyt was heerlik. Die personeel was almal vriendelik en hulpvaardig, maar ek sou graag vooraf in kennisgestel wou word dat die kamer nie 'n kragopwekker het nie, asook wat die gebied se beurtkragtye is sodat ek my reëlings anders kon beplan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annemé M - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemé M
Saam met vriende

Very friendly staff and the most amazing rooms and food.

The food was delicious and the service was excellent and friendly. Our room was beautiful and was equipped for the winter.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elmo D - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmo D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig en vriendelik behandel.

Het bietjie gesukkel om die plek te kry, daarna was soos hulle sê 'n "walk in the park". Ontvangs was ordentlik en baie bedagsaam. Die kos was heerlik en bekostigbaar. Die skoonheid van kamers en die plek self was op standaard. Geen probleme.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tebogo M - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tebogo M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Good.

It was nice, exceptionally good.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zander F - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Zander F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam.

Die restaurant het baie moeite gedoen vir my vrou se verjaardag. Ook is daar goeie kommunikasie tussen die hotel, restaurant en mini spa. Was 'n heerlike tyd by The Cygnature Boutique Hotel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter S
Gesin met klein kinders

Dit was wonderlik.

Dis baie netjies, en baie skoon, was lekker om daar oor te slaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ian C - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ian C
Gesin met tieners

Great rooms, great food.

Even though the rain had caused some damage to the buildings, an excellent venue.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Paul M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Serenity personified.

A truly special place. The peace we experienced was unlike any other place we have been for peace and quiet. It was our wedding anniversary and I really appreciate what the staff did to make the day special for us.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cecil R - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Cecil R

Not up to standard.

The rooms need drastic repairs and upgrades. Curtains are full of mould. Bath taps leak. Carpets full of stains.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ronel S - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Ronel S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uiters swak.

Baie, baie swak. Het foto's om te bevestig. Foto's misleidend. Bed stukkend. Mat gebrand. Met ontbyt was daar geen joghurt en granola. Badkamerlig buitewerking.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Paul M - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Paul M
Gesin met klein kinders

So-so accommodation on a golf estate.

Expected a guest farm with horses and canoeing, turned out to be a golf estate with nothing for us to do. Not working: coffee machine, DStv remote, aircon, WiFi. Not available: canoe, wine cork opener. Over supply: flies. Room fair, very clean, but nothing to do if you don't play golf. Disappointing and overpriced.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ben D - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ben D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi kamer en vriendelike diens.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Deon J - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon J
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was an excellent overnight stay.

After driving for a 1000 km, we met with Odri, the manager, she accompanied us to our air-conditioned room, made us feel at home. She was very busy with arrangements for the Annual Golf Championships, but still she arranged a barbecue for us, she made us feel special, thanks Odri, we will definitely join your venue again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Martina J - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martina J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike tyd!

Baie netjiese kamers, goed gerus met als wat nodig is. Diens uitstekend en kos uit die boeke.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bok E - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bok E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowend.

Die voëllewe hier is iets anders. Soveel verskillende soorte. Skoon gebied ver van hoofweg. Restaurant se kos was baie lekker. Slaapgeriewe skoon en fantasties. Stop hier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eugenie V - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Eugenie V
Gesin met klein kinders

Pragtige plek met heerlike kos.

Ons het heerlik gebly. Net jammer dat hulle nie 'n swembad het in daardie hitte nie. Die kos was baie lekker gewees

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marlene D - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Bo verwagting.

Ons het die eerste twee aande van ons wittebrood hier spandeer. Die personeel het dit nie vooraf geweet nie, maar het uit hulle pad gegaan om vir ons 'n besondere dag te gee. Ons is selfs 'n geleentheid aangebied om ons aandete by 'n privaat tafel teen die water by kerslig te geniet al sou dit beteken dat hulle verder moes loop om ons te bedien. Dit het ons verblyf onverveetlik gemaak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Raymond L - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Raymond L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en luuks.

Baie mooi plek, ongerieflik dat restaurant net soms oop is, maar dame aan diens het uit haar pad gegaan om vir ons eetgoed te reël, baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alana V - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alana V
Gesin met klein kinders

Excellent! We will definitely see you again!

We had a truly wonderful stay at the establishment. Totally private, beautifully furnished and all amenities needed were provided. Great restaurant!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gb J - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gb J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemowend!

Ons sou KykNet as opsie waardeer het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 450
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 450
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 450
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oaks-plaas 3, Modderrivier, 8700, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAzU06xvLVAc5lLvYHPhOHSh2Yrwo1vHxu3an8A3ANq4rkf75SlS?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 450 per nag (plek vir 2) 37 5 1 5 3 Oaks Farm Modderrivier 8700 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -29.023478746983 24.652043686178
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem