4 gaste
2 slaapkamers
2 beds
2 badkamers
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Soos Gesien op Facebook
- 16 Tobie Muller Street, Philippolis, 9970, Vrystaat Sien kaart
Beskrywing
The Dusty Vine Nagmaal Huis is deel van die Dusty Vine-groep van selfsorghuise in die geskiedkundige dorp, Philippolis. Dié dorp is in die Bo-Karoo tussen Colesberg en Trompsburg, en is die ideale oornagbestemming waar gaste kan ontspan.
Die geskiedkundige Nagmaal Huis is 'n nasionale monument. Dié bekoorlike kothuis het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers met en suite-badkamers. Elke slaapkamer het 'n dubbelbed. Een van die badkamers het 'n bad met 'n handstort, toilet en wasbak. Die ander badkamer het 'n stort, toilet en wasbak.
Die kombuis is met 'n stoof en oond, mikrogolfoond, yskas, broodrooster en alle nodige eetgerei en breekware toegerus. Die sitarea spog met 'n kaggel en die kothuis bied toegang tot 'n privaat binnehof met stoepmeubels en braaigeriewe.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Hanneke Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 55
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- 16 Tobie Muller Street, Philippolis, 9970, Vrystaat
- Gaste dink The Dusty Vine Nagmaal Huis het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
16 Tobie Muller Street, Philippolis, 9970, Vrystaat
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Soos Gesien op Facebook
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang