LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by The Dusty Vine Nagmaal Huis | LekkeSlaap
+29

The Dusty Vine Nagmaal Huis

4 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 4 resensies vir The Dusty Vine Nagmaal Huis
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Susan M - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig dorpie, gerieflike oornagfasiliteite en heerlike Karoo-kos.

Moet sien bestemming.

Inge D - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Inge D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Karaktervolle en pragtige oornagstop.

Moet nie net vir 1 aand oorbly nie maar ten minste 2 tot 3 nagte! Pragtige en kwaliteit eklektiese interior. Die binnetuin is lekker privaat met fantastiese ou vrugtebome - kon darem 'n ryp vy of 2 steel van die voëls. Ons het heerlik daar gesit en kuier en braai. Baie beter opsie as Colesberg of Gariepdam.

The Dusty Vine Nagmaal Huis's terugvoer

Baie dankie vir jou wonderlike terugvoer, Inge. Ons hoop ons sien julle weer. Mooi reis. Hanneke

The Dusty Vine Nagmaal Huis
Susan V - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan V
Saam met vriende

Stil omgewing en ontspannend.

Historiese huis, pragtig gemeubileerd. Twee aparte wooneenhede met eie badkamers.

The Dusty Vine Nagmaal Huis's terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoer Susan. Ons hoop om julle weer in die toekoms se sien. Veilig reis.
Hanneke

The Dusty Vine Nagmaal Huis
Jurg O - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jurg O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die Dusty Vine Nagmaal Huis is n outentieke plekkie - ons het heerlik daar gekuier.

N Baie lekker ervaring - die gastehuis is goed ingerig en is in m pragtige straat in Philippolis geleë.

The Dusty Vine Nagmaal Huis's terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering Jurg.

The Dusty Vine Nagmaal Huis
Vanaf R2 200
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R2 200
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R2 200
per nag (vir 4 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tobie Muller-straat 16, Philippolis, 9970, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4fab76b804346c4cb04217b450b2dfdd0c25f4a40375a04231a8e36bc4e0793fb555b525385cac396b172a924b23d4ed1036?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 200  per nag (vir 4 persone) 4 5 1 5 16 Tobie Muller Street Philippolis 9970 Vrystaat 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -30.261125 25.27186
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!