+23
Selfsorg in Philippolis

The Dusty Vine Nagmaal Huis

4 gaste

2 slaapkamers

2 beddens

2 badkamers

  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 16 Tobie Muller Street, Philippolis, 9970, Vrystaat Sien kaart

Beskrywing

The Dusty Vine Nagmaal Huis is deel van die Dusty Vine-groep van selfsorghuise in die geskiedkundige dorp, Philippolis. Dié dorp is in die Bo-Karoo tussen Colesberg en Trompsburg, en is die ideale oornagbestemming waar gaste kan ontspan.

Die geskiedkundige Nagmaal Huis is 'n nasionale monument. Dié bekoorlike kothuis het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers met en suite-badkamers. Elke slaapkamer het 'n dubbelbed. Een van die badkamers het 'n bad met 'n handstort, toilet en wasbak. Die ander badkamer het 'n stort, toilet en wasbak.

Die kombuis is met 'n stoof en oond, mikrogolfoond, yskas, broodrooster en alle nodige eetgerei en breekware toegerus. Die sitarea spog met 'n kaggel en die kothuis bied toegang tot 'n privaat binnehof met stoepmeubels en braaigeriewe.


Kamer-opset

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Lugversorging
Volledige kombuis
Kaggel
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 38 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Lisl P
Gesin met tieners
5.0
Lovely cottage in Philippolis. The Nagmaal Huis is an absolute delight in terms of design and attention to detail. It is well stocked f...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2025
Denise F
Gesin met tieners
5.0
Convenient, pretty and peaceful. Lovely and all conveniences supplied.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2025
Henk S
Saam met lewensmaat
5.0
Wonderlik en rustig. Wonderlike verblyf! Baie netjies en die plek is perfek!
Okt 2025
Riaan S
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik oornag, baie dankie. Die plekkie is pragtig en pynklik netjies. Baie dankie vir jul gasvryheid.
Mei 2025
René E
Saam met vriende
4.8
Gerieflike oornagverblyf. Dusty Vine Nagmaal Huis het alles wat mens benodig vir 'n oornagverblyf in Philippolis. Baie prakties en uitstekende ligging...
Sien meer
Jan 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Hanneke Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 61

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • 16 Tobie Muller Street, Philippolis, 9970, Vrystaat
  • Gaste dink The Dusty Vine Nagmaal Huis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 600
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 600
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 600
per nag (plek vir 4)
Bespreek

16 Tobie Muller Street, Philippolis, 9970, Vrystaat

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Soos Gesien op Facebook
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4fab76b804346c4cb04217b450b2dfdd0c25f4a40375a04231a8e36bc4e0793fb555b525385cac396b172a924b23d4ed1036?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 600 per nag, vir 4 mense 38 5 1 5 16 Tobie Muller Street Philippolis 9970 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.261792214525 25.272256966934
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang