+30
Selfsorg in Myburgh Park

The Dutch Corner House

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.


Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is.

15% AF!
Weeksdagaanbod
Kry 15% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 5 Apr 2026 tot 29 Jul 2026.
10% AF!
Pensioenarisaanbod
Kry 10% af. Hierdie aanbod is altyd geldig. Dié aanbod is slegs vir pensioenarisse beskikbaar. B’s&V’s geld.
Prys sluit in
Corner House
Selfsorg
Corner Room
Basiese selfsorg
Huisreëls

Gaste moet seker maak dat al die vensters toe is en deure gesluit is wanneer hulle die huis verlaat.
Onthou asb. om al jou persoonlike besittings te neem wanneer jy uitklok.
Die sleutels kan aan die eienaar teruggegee word óf in die sleutelboksie gelos word.
Rook is in die huis verbode.
Troeteldiere word toegelaat mits dit vooraf met die eienaar gereël word. Gaste is verantwoordelik vir die skoonmaak agter hul troeteldiere. Troeteldiere het ook reëls en wees asb. bedagsaam teenoor die bure.
Stiltetyd is tussen 22:00 en 07:00. Enige partytjies of privaat funksies is streng verbode. Geen besoekers word toegelaat om oor te slaap nie. Gaste sal verantwoordelik gehou word vir enige breekskade.
Moet asb. geen meubels na buite dra nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 700
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 700
per nag (plek vir 3)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 700
per nag (plek vir 3)
Bespreek

Limoneum Close 4, Myburghpark, Langebaan, 7357, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 10 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6a9c97a0f6193820bea791a3375efdbc48492ea29a6597b72dc7be67d315dba5cce85d81f139f6de748436d7d2ef907b91df?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 3) 77 5 1 5 Limoneum Close 4 Myburghpark 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 16:00-20:00 10:00 -33.0941493 18.0457773
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang