+128
Gastehuis in Clarens

The Gables

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 51 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.5
Michelle M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2025

Peaceful and quiet. We had a wonderful weekend. The unit has everything one needs. It is within walking distance to shops and restaurants.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sharon
The Gables
Hi Michele, Thank you for the kind review; we loved having you here and look forward to hosting you again in future. Kind regards, Sharon

Nicholas T
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2025

Beautiful views in a peaceful setting. Lovely, clean and well-appointed accommodation. Very close to the main square in Clarens. Hosts communicated well. Will definitely go back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sindamoney M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

We had a memorable stay. Thank you, The Gables, Classique was a comfortable and warm home. We had a very restful and beautiful stay. Thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sharon
The Gables
Truly a lovely family, and I am so happy you chose The Gables for such an important occasion. Blessings for the year ahead. Regards, Sharon.

Tokkie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.6
Mrt 2026

Patetiese toegang, verblyf 'n rip-off!! Toegang tot Gables was pateties; ons moes deur modder en dongas ry om daar uit te kom. Ek kon maklik my motor ernstig beskadig het. Die woonheid het baie gelek en plasse water moes oral met handdoeke opgevee word. Ek sal nie weer deur die webtuiste bespreek nie, definitief 'n rip-off. Julle verblyf is meestal onder standaard!! Dieselfde gevoel met ons bespreking môre in Colesberg. Ons het verbygery en die lodge sit in 'n "hool". Ons voel nie lus om daar te bly nie en soek ons betaling terug, al is dit reeds laat!

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
1.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
2.0
Sharon
The Gables
Ons wil graag enkele feite rakende die verblyf van die gas duidelik stel. Die pad word deur die munisipaliteit onderhou, en daar is ’n alternatiewe toegangsroete beskikbaar. Die gas se voertuig het geen skade opgedoen nie, en ander gaste in dieselfde tydperk het die area sonder probleme gebruik. Verder het ons die gas opgraderingsgeriewe aangebied en hy is sonder ekstra koste in ’n groter en meer ruim eenheid geplaas. Daar was swaar reën op Vrydag, wat buite ons beheer was, en ’n klein lek het ontstaan. Die situasie is vinnig aangespreek en opgelos; ons het die nodige handdoeke voorsien en met die gas se gesin gekommunikeer, wat aangedui het dat dit geen probleem was nie. Die gas het die eenheid tot Sondag gebruik, selfs toe die weer verbeter het. Ons neem gaste se terugvoer altyd ernstig op en doen ons bes om hulle verblyf so aangenaam en gemaklik moontlik te maak.

Marc C
Kort verblyf
5.0
Mrt 2025

We thoroughly enjoyed our stay. We thoroughly enjoyed our stay at the Gables. Beautiful view of the valley and mountains from the garden. Also from the Classique main bedroom, we watched the sunrise. Nice swimming pool and outside area. Very well located, a few minutes from the village square.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sharon
The Gables
Thank you so much for the visit. You are always welcome to visit us again in our beautiful little town.

Johanna B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Our stay was very pleasant. Very enjoyable and comfortable. Very clean and neat establishment. Very friendly staff. Highly recommended.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sharon
The Gables
Thank you so much for the visit. You are always welcome to visit us again in our beautiful little town.

Dirk L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mei 2025

Baie lekker gebly, sal beslis weer hier oorbly! Ons het heerlik gebly. Plekkie is goed toegerus en baie netjies!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Sharon
The Gables
Thank you so much for the visit. You are always welcome to visit us again in our beautiful little town.

Maryam L
Kort verblyf
4.6
Feb 2025

Comfortable, quiet and wonderful. Stay was lovely; the loft was a bit small for four tall adults.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Sonya H
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Des 2025

Lovely, well situated home from home. Lovely house and garden with a well-kept swimming pool. The apartment was roomy with everything needed for a comfortable stay. Aircon was a welcome bonus! made us feel at home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Sharon
The Gables
Dearest Sonya, Thank you for the kind review, we loved having your family here and would welcome you back to your "home away from home" at any time. A very happy and prosperous new year to you and your family. Warmest regards

Zenda D
Kort verblyf
4.4
Aug 2025

Clarens is 'n baie skouspelagtige dorp. Dis 'n pragtige eenheid. Baie netjies en alles wat 'n mens wil hê. Die kombuis en twee enkelbeddens is in een groot versinkte vertrek. Dis koel, maar daar is 'n lekker kaggel wat aangesteek kan word. En al die beddens het warm komberse op. Die bestuurder bly ook op die perseel en die kamers bo word met 'n deur geskei van die bestuurder se huis. Sharon is baie behulpsaam. Daar is twee badkamers, maar hulle is wel bo met die trappe op.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Sharon
The Gables
Baie dankie vir die vriendelike terugvoer. Ons het dit geniet om julle te huisves. Groete Sharon

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Sharon Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 51

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R 2 400
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 400
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 400
per nag, vir 2 mense
Bespreek

330 Markstraat, Clarens, 9707, Vrystaat

Sien kaart
  • Slaapplek vir 14 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc2ae05896a99f6a6ff42b699788fe5dbc3f5117cd27cfd1a963e45c22189fb0a00c67e89ebb4db89b85ad48e73119091cf67?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 400 per nag, vir 2 mense 51 5 1 5 330 Markstraat Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -28.516057 28.422243
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang