+15
Selfsorg in Durbanville

The Garden Cottage

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 129 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Wilna V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Pragtige plek, sal vir seker weer daar gaan bly. Pragtige plek. Waarde vir jou geld en het alles in wat jy benodig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronette O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Vredevol. Baie lekker - Dit was nou 'n vrede bly - die tuin is nogals 'n groot aandeel tot die vrede.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Wonderlik, sal weer gaan. Fantasties, baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nico A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Uitstekend! Uitstekende verblyf en beslis nou ons 'go-to' vir besoeke aan Durbanville Mediclinic. Beveel met vrymoedigheid aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elrike H
1 nag Saam met vriende
5.0
Feb 2026

Bederf, netjies, salig. Pragtige verblyf wat toegerus is met alles wat mens sou benodig vir 'n lekker wegbreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carla N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Veilig, stil, netjies, baie spasie. My ouers het vir seker lekker gebly. Hulle het sommer dadelik weer geboek vir hulle volgende kuier in die Kaap. Sal dit definitief aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tamryn T
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Our stay was absolutely perfect! Our stay was absolutely perfect. The accommodation was very comfortable, clean, and neat. The host was friendly, welcoming, and extremely accommodating, which made us feel right at home. The atmosphere was peaceful and relaxing — truly a lovely place to stay. We will most definitely visit again. .

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Reynier M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Absolutely fabulous and value for money. The Cottage was beautifully furnished and the extra size kingsize bed was a wonderful surprise. Very clean and neat.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Judy D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Gemaklik en netjies. Ons het dit verskriklik baie geniet, naby aan alles en baie netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vasco B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Definitely worth the rate! Our friendly hostess was waiting for us and received us with real warm friendliness. The introduction to the unit was thorough. Everything needed was there and worked perfectly. Thank you!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Annemarie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 129

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 1 300
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 300
per nag, vir 2 mense
Bespreek

49 Hibiscus Street, Durbanville, Cape Town, 7550, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfa6398a38be61e9c4ba744d1f263c1c3a781bbcec218336d86ef832033b9483d0ca5cb8c88f56dbc51bfe5a36074a1dbf26d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 129 5 1 5 49 Hibiscus Street Durbanville 7550 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.820155984572 18.66174343586

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang